file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #53030 by Kriek
Ag nee Hexy, dink jy dit is die Clicks toetse of dink jy, jy het regtig nie geovuleer nie. Het iemand anders hier al die clicks opk's gebruik en positief gekry ?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53028 by Kriek
Jy weet Cornel, wat ek nou gister agtergekom het, ek was fine deur die dag, maar gisteraand by die huis moes ek myself maar goed besig hou, mens moet net aan ander goed dink

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53027 by klippie
Okay girlies, over and out! :cheer:

Ek gaan lekker langnweek hou, en chat weer Maandag! Hoop daar is tonne goeie nuus! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53025 by sexy~hexy
Ja Kriek, ek het op CD12 begin, CD13 geskip, en weer getoets op CD14, 15 en 16, maar nie 'n positief gekry nie.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53024 by klippie
Hallo Kriek - sterkte met die stompies!

Julle daai vroumens het nou nog nie vir my die vorms deurgefaks nie! Grrrrrrrr, ek is nou moeg gebel, elke keer spin sy my dieselfde storie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53022 by Cornel
LOL! Dis reg Kriek plak daai pleister!

Eerlik waar dis sommer net 'n slegte gewoonde wat as ons in SA is dan rook ek net wanneer ek by ml is en dis net in die aande,deur die dag is ek by my ma en ons is besig en ml is op die plaas...

SO EK KAN DIT DOEN EK WEET!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53021 by klippie
En waar is Drixter?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account