file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #53049 by sexy~hexy
Cornel, nie eens geweet daar is nog 'n soort OPK toets by Clicks nie, ons Clicks het ook net daardie pers boksies. Moet dalk as ek weet OPK toetsies doen gaan kyk by die apteke.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53048 by sexy~hexy
Kriek ek weet nie, om daardie LH Surge te vang moet mens jou siklus redelik ken. Ek het getoets vir fun, maar met die dae my siklus nou 30dae is, is ek nie seker wanneer ek ovuleer en of ek ovuleer nie. Kan wees dat ek te vroeg getoets het ook, of dat ek nie geOV het nie.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53042 by Cornel
Kriek ek het ook al die Clicks OPK'S(so persboksie) gebruik en met hom het ek ook geen positief gekry nie. Probeer bietjie die TREVILON EASY OPK...ek het dit ook by clicks gekoop,dis so blou boksi!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53039 by Tienka
Hallo Klippie, baai Klippie :laugh: Ons kort nog 2 nuwe preggy fairies voor ek en M2M kan aflaai :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53037 by Kriek
Staan dan op en gaan sluit jouself met n boek in die toilet toe cornel tot hulle klaar is ;) :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53034 by Cornel
Dis regtig so Kriek,sodra ek deur die dag alleen hier by die huis is gaan dit nog aan,maar sodra ons vanaand aan die etenstafel sit en MIL steek haar sigaret aan en ml ook dan verloor ek dit!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53031 by Kriek
Tarra Klipster. Geniet jou langnaweek

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account