file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #53005 by Cornel
Kriek ek het sopas my laaste sigaret (vir my) klaar gerook,so ek dink ek moet sommer vandag wegspring....Ek gaan maar vir eers hierdie Nicorette chapies kou....maar jinne hulle is SLEG verby!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53003 by Kriek
Dankie Dassie vir daai inligting, 1 gone another 20 days to go, lol.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52998 by Ansa_S
Sterkte Kriek!

Dit gaan goed met my, moet maar net elke dag aan myself werk om nie te angstig te raak nie noudat almal om my swanger raak.

Maar ek het besluit ek sit 'n verlofvorm in die maand by die TTC departement! Ek gaan dit doen net uit die liefde vir my man en nie met 'n doel in my agterkop nie! Gaan ook niks drink die maand nie, nie eers 'n vitamienpil nie! Net soetwyn vir die koue! :silly: :silly: :silly:

Paisley ek is bly jou bloedruk is nou onder beheer!

Ek kan ook nie wag vir die vakansiedag nie, ja ja ek weet ek het alreeds vakansie, maar dan is my man ook by die huis! Ek kan mos glad nie funksioneer as my man nie by my is nie! My skoonsussie se mos ons is met 'n naalstring aanmekaar vasgemaak! :side:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52995 by Kriek
:laugh: Cornel, weet jy ek is maar nog self aan die begin stadium, maar dit is n besluit wat jy eers moet self maak en jy moet reg wees, dan gaan jy jouself sommer kan help, maar ek is daar vir ondersteuning, se net wanneer jy nou opgehou het hoor. :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52993 by Tienka
Kriek, my ml het nou al 2 keer 'opgehou' rook vandat ek swanger geraak het, hy kry dit net nie reg nie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52991 by Dassie
Ek voel goed Kriek, net bietjie moeg vanoggend. En gisteraand lekker sooibrand gehad.

My man rook so een keer 'n week, meer 'n social roker. Gelukkig het ek nooit begin nie. Hy het wel die rook opgehou toe ons probeer swanger word, maar so af en toe ge'cheat' lol.

Laat jou man belowe, wees sterk vir 'n maand en dan moet hy ook stop hehe. Hulle (die grootkoppe wat boeke skryf) sê dit vat 21 dae om 'n 'bad habit' te breek. So vat dit een dag op 'n slag!

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52989 by Cornel
Kriek my ml rook ook,maar baie minder deesdae,so miskien as ek vir hom 'n voorbeeld stel sal hy ook heeltemal ophou.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account