file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #53019 by klippie
Geen nuwe nuus van my kant nie. Het daai camembert reseppie van slakkie probeer - dis verslawend lekker, sjoe sjoe sjoe!

En ek dink ek het defnitief 'n chemical gehad laas maand. My stokkies is nog steeds seer - voel heeltyd of ek dag 1 van AF het...mmm en ek is nou eers op CD 18, so...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53016 by Kriek
Hallo Klippie, bly jy het darem kom hallo se.
:laugh: Ansa, jy moet dit geniet, dit is so waar wat jy se

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53014 by Ansa_S
Oe ek gaan vandag bietjie die hare laat sny en strepies insit! Mens voel darem altyd beter as jy bietjie aan jou laat "vat" het!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53013 by Kriek
Mooi so Cornel, bly om te hoor ek het nou n maatjie. Ken nie daai chappies nie, ek plak maar die patch, en dalk as dit klaar is, moet ek sommer n gewone pleiseter plak, net om die mind so bietjie te confuse. lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53010 by klippie
Ek dink net nou die dag - dis so cool - net soos die "bestaande" preggie faeries almal aflaai, kry ons nuwe preggie faeries! Cool ne!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53008 by klippie
So, ek groet ook nou almal byvoorbaat wat iets groots aan gebeur het hierdie week wat ek gaan mis:

Morgan, Lalie, Tienka - julle weet ek dink aan julle in julle besondere omstandighede. Haai, ek klink nou soos 'n NG dominee!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53006 by klippie
More dames! Hier is ek nou uiteindelik! Dis net 'n vinnige hallo en dan weer koebaai, want ek het baie werkies wat moet klaar voor vanmiddag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account