file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #50484 by Dassie
Dis van 2uur vanmiddag Cornel.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50481 by Dassie
Hello Kriek, ek's okay dankie. Het darem nie plat geval nie, net gestruikel en so sideways ge'twist'. Ek voel so af en toe pyntjies oor my maag, ek dink ek is super ingestel op my liggaam lol.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50479 by Cornel
Askies ek vra Dassie maar van hoelaat af is die Openings ding.....Ons het nie SABC kanale nie,maar wel Supersport!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50475 by Kriek
More almal van julle, hoop dit gaan goed.
Dassie, is jy ok na die val ? Jy moet oppas jong. Die laerug pyn is normaal, jy sal een of ander tyd oor jou maag ook begin pyntjies voel, dit is maar net die liggamente en spiere wat begin rek om plek te maak vir baba om te groei. Ek het gereeld effens blaas infeksie gehad met my swangerskap, maar nooit geweet nie,want dit was nie seer nie, maar opgetel as ek gynie toe was en op die stokkie moes piepie
G, ek hoop regtig dat ons Maandag goeie nuus gaan he van jou, lyk my daai boeta van jou is maar te gemaklik in mamma se maag.
Hexy, ek deel jou pyn met die vuvu's

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50474 by Dassie
Seker een van die SABC's Cornel en miskien Supersport?

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50468 by Cornel
Op watter kanaal wys hulle die OPENINGS ding van die SOKKER?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50464 by Cornel
Goeie more Dassie

Sorry girl ek kan jou regtig nie help met die simptome van swangerskap nie :(

Ek het ook van gister af so bietjie cm..... :blush:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account