file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #50285 by Strik*kie
he he Cornel

Julle klomp roofkykers!!!Uitgevang!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50283 by Tienka
LOL Strikkie :laugh:

G, jy hettie veel gemis nie, net Nessie se FS afspraak wat vervroeg is, sy gaan 7:45 more oggend.

Andersins sit ons nou wraggies en strooi praat.

Ek is bly jy het jou kuier geniet en jy is sommer lekker bederf ook. Bly jy kon ontspan en net lekker kuier. Ek dink De Nys gaan oor die naweek sy verskyning maak. Hoe ganit met jou ml?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50278 by marie r
Hallo julle.

Jammer ek was so mia vandag gewees. My ma het lekker vroeg vanoggend hier aangekom. Ons kuier so lekker. Het lekker gaan lunch ook. Ek brand om vir haar ons goeie nuus te vertel, maar Hubby het gesê ek moet wag tot vanaand. Kan julle dit glo.

Wat het ek gemis vandag?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50275 by G Baby
Hallo julle,het ek iets belangriks gemis,want sien julle het sommer lekker baie gechat?
Het regtig baie lekker saam vriendinne gekuier,het heerlik geeet en sommer na die tyd koek en koffie ook ingewerk.
Julle ken mos die kaross lappies wat orals in die afrika winkels beskikbaar is. nou die "fabriek" is so 5km van my huis af,en hulle het heerlike coffee shop kaross cafe daar. Eksotiese kosse en die atmosfeer is heerlik. Hulle het vir my so borddurde kaross sakkie gegee met pynappel bubble bath en sepie-te lekker.
Nou kan De Nys maar kom,ek het nou lekker gekuier en geeet en lekker ontspan!
My kids is moeg gespeel,skoonsus het so mooi na hulle gekyk-dankie vir sulke familie!

Hoop dit gaan goed met julle almal-deel my asb mee as ek iets gemis het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50274 by Cornel
:laugh: Goeie plan Kriek :laugh:


:laugh: Strikkie ~ BD met vuvu :laugh:


Tata Kriek!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50273 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50272 by Tienka
Yeah, ek sien vir G, hoe ganit met ml?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account