file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #50270 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50266 by Tienka
LOL Strikkie, at least gaan hulle ritme he!!

Kriek, met al die pyne en skete wat nou kop uitsteek het ek darem nog my sin vir humor :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50265 by Strik*kie
Whhhhaaaaaaaaaaaahhaaaahhhaaahhh vir julle 2 (T en K) Dink net as die arme ding moet bd hoe gan dit gan vovovooooooooooovooooooooooovooovoovovoooooooooooo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50263 by Kriek
Nee Cornel, ek kan nie dit doen nie jong, jy vergeet ek sit einde van die maand sonder werk, so ek sal hulle hou en dan recycle na die tyd :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50261 by Tienka
Baai Kriek, lekker aand!!

Wag Cornel, dis oppad :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50258 by Cornel
:laugh: Kriek jy moet sommer al die vuvu's by haar koop en gaan verbrand............. :laugh:


:woohoo: Gelukkig is hier darm nog nie vuvu's in die congo nie :woohoo:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50257 by Kriek
Ek se mos hoe verder die swangerskap gaan hoe snaakser raak jy !!

Ek gaan maar groet, dalk besluit die baas ons kan paar minute vroeer loop
Laf joes all !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account