file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #50418 by sexy~hexy
More Marie

Hoe het dit toe afgeloop toe julle jou ma vertel het :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50415 by sexy~hexy
More almal

Het ek die memo gemis wat se dit is "bring a vuvuzela to work-day?" :angry: Flippen kontrakteurs wat so orig is.

Bly jy is nou rustig Morgan :) Jip, volgende week wag ons in spanning vir 'n pic van jou baba!

Leka daggie almal...chat weer wanneer julle opkom.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50412 by Morgan
More almal... my man is nou net weg rustenburg toe, eintlik bly die sokker begin dat dit nou kan kla kry. shame hy het heel aand rond gerol en amper niks geslaap nie, en hy bly se ek wil my babtjie vashou (dis nou my maag) en hys nogal moeilik weg vanoggend/

Anyway was gistraand by Nelria. Sjoe dis nou vir jou superwoman daai. Sy lyk great as mens nie geweet het nie sou mens nooit kon dink sys net die dag voor dit oopgesny nie. En Xen is nog mooier as op die foto, as hy daai ogies van hom oop maak ag mamma!! En hy suig te lekker sy dummy! Het my rerig verbaas hoe klein hulle is, ek was bang hy breek maar ek het hom darm vasgehou en terug gegee sonder damage. Dis nou rerig n perfekte ou babatjie... en hy lyk vir my baie soos Nelria.

Volgende week die tyd is ek al by die hospitaal kan nie wag nie. Nelria was baie eerlik hoe dinge werk en voel sonder om my bang te praat so nou sien ek ook kans!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50352 by G Baby
hallo julle,het lekker gestap,net 2km maar lekker vinnig in die vars lug. nie eers een pyntjie na die stap,duidelik is dit vir De Nys baie lekker in sy ma se maag...

Ek sal nie more oggend kan chat nie,vat my dogtertjie skool toe(hulle skooltjie oop tot die 18e). Dan gaan of moet ek gou bietjie groceries koop,dat die huis darem vir die volgend 2-3 weke vol is. Moet ook my seuntjie vat vir haarsny-nagmerrie-hy hou niks van hare sny nie,maar hy neig al na 'n bob toe...

Julle moet heerlike vrydag h? en ek hoop regtig teen maandag het ek goeie nuus en is boeta gebore!
Stertke vir die wat moet bd of die wat moet toets-julle girls moet net moed hou julle almal gaan nog preggies raak,kyk net hoeveel van ons is al daar in net 9 maande se tyd-is dit 9 of vergeet ek van iemand?

tata :kiss:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50322 by Cornel
Wie is nog almal hier?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50313 by Cornel
Tata strikkie!

KOOP EN VERKOOP NOU MAAR DIE VUVU's!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50309 by Strik*kie
Nee Marie. nog nie weer na jou nie.

Nou girls julle moet lekker aand he.
Baai

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account