file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #50457 by Dassie
More girls.

Oor een van my hond se simpel speelding half geval, en nou voel dit sommer of ek spier gerek het in my vajayjay en my rug ook ge'twist'. :dry: :dry: :dry:

Ons gaan darem net halfdag werk vandag, sal maar kyk hoe lyk die openings ding vir die sokker vanmiddag op tv.

Vragies vir die preggy fairies, asb help:

Is lae rugpyn normaal?

Die CM storie. Dis regtig baie. Hoe weet ek of dit nie een of ander blaasinfeksie is en of dit net normale swangerskap ding is? Dit jeuk of brand nie. Maar dis as ek opstaan en loop en ek moet heeltyd toilet toe hardloop. Sorry TMI. :blush:

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50449 by Cornel
Ag genee! Hoor my ma se die vuvuzelas is so erg!

Gelukkig het die congolese dit darem nog nie ontdek nie....weet nie van die swartstad nie,maar hier waar is bly is dit regtig so stil...........JY HOOR JOUSELF DINK!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50437 by sexy~hexy
Oraait...net die mense hier by die werk wat vuvuzelas blaas...gedink by die werk sal ons darem stilte he maar nee :angry:

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50425 by Cornel
Goed dankie Hexy en met jou?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50423 by sexy~hexy
Hey Cornel, hoe gaan dit vanmore?

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50420 by Cornel
Goeie more Marie en Hexy!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50419 by Cornel

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account