file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #50305 by marie r
Het ons nog 'n BFP gekry?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50301 by Strik*kie
GB nee Lalie toets eers 19 Junie.

Hexy hoop jy voel beter jong.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50298 by G Baby
Wil net hallo s? vir Rakker-welkom hier,en lekker chat saam ons! Tienka dh lyk al beter,dink die medisyne begin werk,hy wil nie in die bed bly nie so dan moet hy ook nou maar nie kla nie. Ongelukkig met sy tipe werk kan hy ook nie net gaa l? nie,daar is nie iemand anders wat dit kan doen nie,gaan maar rof sitrus tyd in die pakhuis. Dankie dat julle almal so aan my dink.
Tienka hoe voel jy en jy morgan-nog nie weer pyne gekry nie?
Het foto van Xen gesien aaaag hy is te pragtig,ek sommer ekstra broeis.
die meesste van die mammas het hulle kleintjies by die huis gelos,so daar was net 2tjies,en drie vriendinne kon dit nie maak weens omstandighede. nogsteeds was ons 7 wat heerlik kon kuier!
Ek en my kids gaan nou so bietjie stap.....

Nessie sterkte met jou afspraak van more,hoop jy kry antwoorde en plan van aksie?
Iemand al iets van Laliek gehoor,nie al tyd vir toets vir haar nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50295 by sexy~hexy
Ek is ook nog hier, werk so bietjie laat, seker tot so 5uur toe.

Voel net heel emosioneel vandag :(

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50293 by Cornel
Tata Tienka!

Jammer ek het jou so gepla vandag!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50292 by Strik*kie
Tara Tienka, lekker aand en lekker rus.

Hey marie en GB. Bly julle al2 het lekker gekuier.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50287 by Tienka
Ek gaan ook nou groet, gaan biekie vroeer wegglip, is moeg!!

Lekker aand vir almal, ek sien julle weer more

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account