file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #67490 by Driekie
HAHAHAHAHAHAHAHA Strikkie!!!!!

Wat van n stoel met bietjie gom of polish!!!???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67489 by marie r
Cornel ek was ook op 'n stadium net lus vir vetmaak kos, maar nou glad nie meer nie. Is deesdae lus vir gesonde goed. So dalk waai dit een van die dae oor.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67488 by Strik*kie
Ag dit klink lekker Driekie. Ons het lank terug so tomb raider gespeel toe die heel 1e een uitgekom het lol, maar dit was gewoonlik geveg oor wie se beurt dit is om te speel. lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67485 by Cornel
Hexy eks baie trots op jou oor die gesond eet!

Maar ai ek is net lus vir lekker vet maak kos............. Sal maar kyk wat ek eet as ek eers in die SA is! ;-)

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67482 by Driekie
Hehehe Lalie jy gan Cornel lus praat!!!!!

YEAH Cornel - dankie - ons mis jou as jy nie hier is nie!!!!

Ek nou net my man oorreed om vir my eetgoedjies te bring want hy gan nou sushi bestandele soek vir ons weekend-planne more saam buddies!
My man hulle se kantore is mos op die plot so oor naweke hou ons ons eie privaat internet-kafee dan fb ons of speel games soos DOTA of so...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67481 by sexy~hexy
Ek het nou 'n guava rol ge-eet...dan het ek nog twee pere oor en joghurt en tamaties...gesond eet :P

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67477 by Cornel
Ogats ek het al weer van arme Klippie vergeet! ;)

SORRY KLIPPIE :ohmy:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account