file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #67513 by Strik*kie
Het my kop bietjie skoongeslaap voel vandag sommer stukke beter ;)

Voel ook so oor die eierding, as ek nou daaraan dink oegggghhhhhhhhhhhh

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67506 by Driekie
Ooooh Hene Strikkels - ek kraak my vandag vir jou segoed!!!!!!! :laugh:

Lekker - ons het Steak en lekker braai-mushrooms en eiers en chips geeet.Ek wou nie eiers he nie (eeuw) en na n kwart van die steak was ek klaar - so nous dit left-overs - sal nog sien of ek dit eet vandag...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67500 by Strik*kie
Ok Klippie is nou weer af so ek kan se ons het lambshank gehad met rys en boontjies LOL My dh is darem so oulik.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67498 by Driekie
HEHE - Spekvarkies!!!!!!!

Haaai Marie - jou nogi gegroet vandag nie!!!Ek hoop regtig jou verkoue vat vinnig die pad!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67496 by Strik*kie
Ja ek het gisteraand so lekker bal-en-klou stoelpoot gehad met meubelpolitoer en sunlight. ha ha h ah aha ha

:lol: Driekie, snuif of deur die mond?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67495 by Driekie
Hehe jaaaaaa - ek, my man, sy pel en die se meisie het elkeen die laptops en dan is daar nog n laptop en drie rekenaars in die kantoor - so ons kan so 8 mense gelyk speel en goed - dis rerig baie baie lekker!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67494 by Cornel
Marie,ek hoop regtig dit waai oor,want ander gaan ek en hierdie baba lyk soos e spekvarkies!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account