file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #67457 by Cornel
HAHAHAHA! Okay Driekie gaan gou kyk of ek opvangs het daar!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67456 by Laliek
Klippie jy moet tog jou dok bietjie vra oor al die bloods en sonars - ek sal baie baie graag wil weet hoekom hulle dit doen! Want ek weet met my en Paisley se FS het ek weer vir sonar gegaan op CD12, hy't follicles gemeet en gekyk en toe moes ek daai aand die trigger shot kry en 36uur later is die IUI gedoen. So ek's baie geintreseerd oor al die bloods en scans!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67454 by Driekie
Nee man Cornellie - maak soos nou die dag en sit op jou bed en chat!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67452 by klippie
Baai cornel - wens ek was jy!

Iemand in die kantoor eet nou 'n pie, en ek wil crack!

Ek gaan gou weer bietjie werk!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67450 by klippie
Thanks Lalie, ja, myne is cd5 tot 9, so as ek op cd 5 ene kry is die oorlog darem al amper verby.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67449 by Laliek
Hexy - stem saam! Geseend met wat jy kry! :P

Hexy die FS het vir my gese daar is 90% kans dat die cyst sal krimp, as dit nie gekrimp het nie sal hy hom net dreineer, gelukkig hoef ek nie weer 'n lap of enige so iets te doen nie. Hy doen dit sommer onder lokale verdowing in sy spreekkamer - so dis darem niks majors as hy nie heeltemal weg is nie! Doen dit met 'n spuitnaald :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67447 by sexy~hexy
Aaaaah geniet dit Cornel, wens ek kan dit nou gaan doen!! Sien hulle voorspel bewolk vir ons ook die naweek, so hier is weer koue oppad!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account