file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #67403 by klippie
O Lalie dit maak nou sin! So jy het 'n kort siklus hierdie maand.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67401 by klippie
Ja Lalie, daai geldsomme is erg. Mens kan 3 IUI vir die prys van 1 IVF...so eintlik kan mens 6 IUI sonder IVF...want dalk werk #4 IUI dan hoef mens nie te IVF nie....ek gaan myself nog crazy maak met die besluite en somme!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67399 by Laliek
Klippie ja hy's reg. Nee ek kan nie, want van die eerste IUI het ek 'n groot cyst gekry. Ek was op birth control pills vir 10 dae (vandag is my laaste dag van dit) om die cyst te laat krimp en om AF weer te dwing. So my AF moet more of Sondag weer opdaag, dan moet ek terug gaan FS toe op CD3 en dan as cyst weg is en als lyk reg kan ek weer met meds begin vir IUI - hence die IUI eers omtrent op 16de as als reg uitwerk!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67397 by klippie
Lalie, is jou ticker reg? As jy op dag 13 is, moet jy more mos al kan IUI?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67396 by Laliek
Thx Klipster! Ek hoop maar so jong, dat tweede IUI werk, want dan het ons nog net een IUI om te probeer voor IVF oorweeg moet word en ek wil rerig nie daai roete volg nie :dry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67395 by Goggatjies
Klippie - dit is moer snaaks
Ek wat 'n pad laas gebruik het toe ek in std 6 was, behalwe nou vir die paar dae wat ek dit gebruik het na geboorte.
Dit sal defnitief af afskrik

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67394 by klippie
Slakslym - ek sien jou! Lalie, sou jy nie ook op vakansie gegaan het nie? Wie sou Europa toeg aan?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account