file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #67378 by Driekie
Nee dit gan vars fris en gesond aan die kant!!!

Voel net heeltyd of daar n nare verkoue oppad is met al die snotte en goed maar niks gebeur nie - sit net daar in my keel en irriteer my!!

En dan het ek vanoggend seer - steke en krampe en tender oor my maag reg waar moeder en die twee sussies sit - so trekkerigheid iets - kan dit nie regtig beskryf nie en dit voel aanhoudend of ek n moeder-piepie aanboord het...

Maar soos ek se - kap dit n dowe en blinde en eks oraait!!!

O jaaaa en die baaie gansdans die maand het sy tol ge-eis - ek is so so styf ek sit eerder as om te staan of loop!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67377 by Laliek
ooohhh Strikkie, ek sien jy en Ankia is volgende BFP's!!! :woohoo:

Driekie wanneer moet jy toets!? :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67375 by Strik*kie
Weet julle ek kan nie onthou dat ek al so baie cm gehad het vanaf na O, maar moese dat ek nie so opgelet het of iets nie, dalk is dit nog groot verbeeldingsding ook, he he

Ankia as ek dalk nou weer vergeet, moet jy daai vakansie gate uitgeniet!!!! Wens dit was ek. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67374 by Laliek
Ag dankie julle, ja ag mens kry mos maar 'n af dag en dan's jy weer reg ;-)

Sooo Cornel en Hexy - kom se bietjie wie soek 'n seuntjie, wie soek 'n dogtertjie, wie wil au naturale gaan wie gaan 'n epidural kry en ks doen?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67368 by Goggatjies
more drixter
Strikkie, ek het ook die krampe, wat ek nie gewoonlik kry nie, my af is gewoonlik 'n breeze geen pyne of krampe nie
Cm is ook creamy, en ek voel nou bietjie naar, maar ek dink dit is van die koffie

Laliek - sterkte

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67366 by sexy~hexy
Strikkie...daardie cm klink regtig baie belowend hoor, ek hoop regtig vir jou part daar sit ogies fxfxfxfx

More Driekie :) Ja nee hoor, dit sal nou omtrent 'n storie wees as ek en Cornel se babas op selfde dag gebore word :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67365 by Driekie
En dan is Ansa nou weer weg!!

Maar anyhow - ek hoop daai seuntjie is gou gou beter - ek hoop nie dit gebeur met Markus wanner hy gan nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account