file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #67360 by Driekie
Hello Lalie - sien jou ok nou!!


Hier's vir jou n drukkie om jou te laat beter voel!!(((HUGS)))
Moenie worry jou 2de iui en preggy is om die draai!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67358 by Strik*kie
Hi Driekie, :lol: amper maar nie stamper nie. :lol: Voel beter is nou weer vol moed vir die wereld ;)
Hoe voel jy?

Lalie, ek dink ons almal wat ttc voel soos jy oor bfp en nuwe babas veral as dit mense is wat nie wou gehad het nie, maar ons tyd sal kom.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67354 by Driekie
HI ALMAL!!!!!!I'm baaaaaack!!!!!!!!!

Ankia - ek is so so opgewonde vir jou!!!!Hoop en vertrou vas jy gaan daai Phuket BFP kry!!!!!!!

Nice Anje - hoe se Ansa altyd - julle moet nou soos hasies te kere gaan hoor!!!!!!

Klippie - no news is good news!Ek glo daai meds doen hulle werkies!En het jy toe n groot genoeg breinaald gekry????

Hexy en Cornel - so bly dit gan nog so goed met julle 2tjies!!Ek sit nou en dink weet julle - julle babies moet nou net op dieselfde dag gebore word ook dan het ons nog iets om oor te brag op ons thread!!!!

GB - jy moet my meer van die bean-bag vertel please - klink na iets wat ek kan gebruik!!Bly dit gan nog goed en ek sal vir jou duim vashou dat De Nys weer rustig raak - hy's mos nou al 2 wekies oud ne?

En Strikkels - voel jy al beter dolla???Amper amper oor die hond se stert!Byt net vas!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67353 by Strik*kie
Hey Lalie, jong my kortste siklus was 24 dae en langste 29 so ek wag maar nog. lol

Akia, gisteraand 100 x gedink af is oppad met die pyne maar niks en vanoggend weer baie cm en steekpyne (voel rerig soos miltsteek) maar gaan nie veel daarvan maak nie, weet al klaar ek gaan vir dag depro wees as af kom, maar soos jy se ons sal opstaan en aangaan. ;

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67344 by Cornel

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67335 by Laliek
More julle!

Ankia - geniet jou vakansie, ek's sooo jaloers!

Anje - whoohoo vir daai triggershot, nice, bd nou jou hart uit... :P

Strikkie - moet jy nie al binnekort toets nie?

Hallooo vir res van julle

Ek is bietjie downerig vandag, ek dink dis omdat die meisie hier by ons werk gister haar baba gehad het. En sy's 23, ongetroud maar in vaste verhouding, maar was glad nie beplan of enige iets nie. Reg deur haar swangerskap gerook en nou't sy 'n beautiful seuntjie. Ek weet dis lelik om so te dink maar vrek, ek raak net al hoe meer hartseer as ek iemand sien met 'n baba! Ag maar nou ja, ons tyd sal seker ook kom ne, ek hou nog by wat ek se, as Liewe Jesus dink dis regte tyd, net nie altyd so maklik om 100% so te voel nie! :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67330 by Goggatjies
ag genee Hexy
Dit is miskien te vullend

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account