file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #67328 by Goggatjies
Stikkie hoe voel jy

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67326 by sexy~hexy
Ek koop nogals ewe gister muesli en joghurt, het nou 'n bakkie ge-eet, maar sien dit is iets wat ek nou beslis nie meer wil eet nie :X Seker te vullend of iets, gee my maar dan eerder Pronutro :D So much for eating healthy :D

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67322 by Strik*kie
Ek het nic enuwe site gekry met 2ww simptomes, is net so nice soos daai ander een. (en dit nadet ek gese het gaan nie beginsoek vir goed nie lol)

www.twoweekwait.com

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67319 by Goggatjies
More g
Dankie aan almal vir die fx, maar as ek nie is nie en af daag op terwyl ons in Phuket is, sal ek maar van die grond af opstaan, my afstof en weer probeer al is dit hoe moeilik
Ek is baie positief, maar ek was vorrige maande ook baie positief

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67316 by G Baby
More almal,hoop dit gaan goed met julle almal.
ANkia jy moet die vakansie so baie geniet,hoop jy rus lekker en kom met 'n BFP terug!!
Lyk my klein De Nys het ook begin met die lastige krampies in die nag. Skreeu nie,maar steun en kreun vreeslik....moet s? die bean bag wat ek warm maak op die magie doen die ding en help vreeslik baie.
Het ook sulke druppeltjies Colief wat jy voor die voeding gee wat ook help.

Dit gaan seker vir die volgende 3 maande pajama dril dan vir my wees...ggrrrrr
:dry:

Is vandag weer by die werk,met kids saam hier gaan dit maar stadig

lekkr dag vir julle :kiss:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67312 by Goggatjies
Hexy :):) dit is baie snaaks

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67307 by sexy~hexy
'n Pel wat die naweek by ons gekuier het, het 'n themp aangehad waarop gestaan het Phuket Internationl, en DH lees toe Phuket nie, maar f*cket :D

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account