file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #67306 by Goggatjies
More Strikkels
Dankie vir daai fx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67297 by Strik*kie
Hi julle

Hoe gaan dit met almal?

Anje bly jy het nou lekker pva!!!! :woohoo: BFP on it's way!!!!!

Klippie, bly jy het nog nie newe-effekte nie en jou hand nie te seer nie.

Cornel en Marie dankie vir die nice woorde.

Hallo Hexy en Ankia, ankies hou fx vir daai phuket bfp.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67295 by Lia
Sjoe, dis stil hier vanoggend, ek gaan maar gou tee drink en werkies doen en sal dan weer probeer in log.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67290 by Goggatjies
Ek is nog hier, moet net gou paar werkies klaar maak voordat ek vanmiddag kan loop

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67281 by Cornel
Hexy,my krampies is bietjie minder.....voel dit net regtig kwaai as ek op my rug gele het en ek raai vinnig op my sy....en ek moet ook nie te vinnig beweeg of hard loop nie.

Sooibrand,is nou bietjie meer as voorheen......ms nie te veel nie net so "honger gevoel" op my maag.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67275 by Cornel
Hier is

Here, help my om vandag al my selfsugtigheid en eie wil weg te was,
sodat ek U die res van my lewe met nederigheid kan dien.

Here, stryk vandag al die plooie, wat deur die jare versamel het,
uit my gees sodat ek net die mooi in ader sal sien.

O God, help my dat ek sal regmaak waar ek ander te na gekom het.

Here Jesus, help my om met die stoflap van u genade
die klein sondetjies wat in my hart skuil,
weg te vee en skoon te maak.

O God, gee my asseblief die wysheid om die dinge
te koop wat nodig is en nie wat ek begeer nie,
omdat ek weet Here, geen aardse skatte weeg op
teen dit wat in die Hemel wag nie.

Help my, my Vader om die vrugte van die gees:
Liefde, Vriendelikheid, Hulpsaamheid, Sagmoedigheid,
Getrouheid en Selfbeheersing aan my naaste voor te sit.

O God, ek het my huis vir u voorberei.
Kom woon asseblief in my hart sodat ek die res van my lewe
in u teenwoordigheid kan deurbring.

Dankie Here, vir al my wonderlike vriende aan wie ek hierdie e-pos gaan stuur. 'n Gebed vir julle almal!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67270 by sexy~hexy
Hey Cornel

Die dowwy AF-tipe pyne wil nie weggaan nie :angry: En met tye nogsteeds steekpyne as ek te vinnig opstaan of van posisie verander.

Verder geen ms, net met tye sooibrand.

Hoe gaan dit daar?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account