file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #67236 by klippie
O ja, ek het vanoggen my 2de shot gekry en 3de pilletjie fertomid gedrink. Voel nog heel okay, so dalk werk dit nie? Mmmmmm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67234 by klippie
More dames!

Anje, dis sulke goeie nuus - klink baie belowend, ek hou al my duime vas vir jou!

Ankia, alles gepak - julle moet dit vreeslik geniet!

Al die ander girls - julle is gegroet. Cornel, as jy worry oor MS of naar tydens reis, koop vir jou (in SA) twee bandjies wat jy om jy polse sit - dit vat naar weg. mens kry dit by buitelug-plekke.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67221 by Goggatjies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67217 by Goggatjies
Yip marie - volgende week is baie besig, baie van ons is op dieselfde CD

Sterkte daar Hexy

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67213 by Cornel
Goeie more Almal!

Sjoe het ek nou vir jou lekker geslaap toe DH 06h30 werk toe is..... ;)

Vandag waai die wind vreeslik hier en dis sommer bewolk :unsure:

Ankia jy moet jou vakansie baie geniet B)

Anje baie bly julle het nou 'n PVA ;)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67211 by sexy~hexy
Flip dis 'n blou Vrydag hier by my, die ark is oop :angry: En dis asof ek nie geduld het vandag nie :angry:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67204 by marie r
Ankia dit sal rerig nice wees as jy jou BFP daar kry ne? Jy moet maar een van ons laat weet, sodat ons dit kan verkondig. Sal nie kan wag om te hoor totdat jy terug gekom het nie.

Sover ek kan onthou is dit volgende week 'n besige week hier by ons almal. Daar gaan hopenlik 'n klomp BFP's wees en dan is daar 'n paar van ons wat weer dokter toe gaan.
Whoopwhoop, ek moet net tot Donderdag nog wag vir my 1ste scan. Dit voel al soos 'n ewigheid.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account