file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #67200 by Goggatjies
Marie die is baie nice - dankie
Ons gaan vir 7 nagte - kan nie wag om my bfp te kry in Phuket nie
My luteal phase is baie kort ek is vandag maar eers op 11DPO, so ek gaan nog wag tot so Maandag as af nie opgedaag het nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67192 by marie r
Ek wil bietjie met julle 'n sms deel wat ek 'n ruk terug gekry het:

As jy vandag gewonder het of als nog die moeite werd is, kry die antw. rondom jou in jou kamer. Die waaier se:"Be cool."
Die plafon se: "Mik hoog."
Die venster se: "Kyk na die wereld daar buite." Die horlosie se: "Elke minuut van jou lewe is kosbaar."
Die kombers se: "Soos GOD belowe het, het Hy jou vandag beskerm."
Die spieel se: "Jy is uniek in GOD se oe"
Die kalender se: "Leef elke dag voluit!"

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67189 by marie r
Ankia, ek's so opgewonde vir julle part. Julle kan seker nie meer wag nie. Julle moet die vakansie vreeslik geniet en baie foto's neem. Vir hoe lank gaan julle nou weer weg? Wanneer gaan jy toets? Hou nog styf duime vas vir jou BFP.....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67188 by Dassie
Voorspoed Ankia! Dit klink goed!

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67186 by sexy~hexy
Dankie vir daardie inligting Anje ;) Dit klaar nou baie dinge op :D

En sterkte vir daardie eiertjie, dit klink als baaaaaie belowend :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67185 by Dassie
More girls.

Marie - Shame hoop jy voel gou beter. Ek het erge verkoue gehad en tyd het nou omgesit in sinus, waarmee ek nou al lank sukkel. Mens se gestel vat so bietjie langer om te herstel.

Anje - Dit klink alles na goeie nuus. Hou duimvas vir jou die maand! Bly jou PVA is nou lekker aan die gang. Jy het lank gewag!

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67184 by Goggatjies
Goeie more

Anje, ek is bly daar is so mooie eiertjie wat wag, nou moet julle bd vir 'n vale

Hallo hexy - hoop dit gaan goed

Marie, jammer jy voel nog nie beter nie

Gaan goed met my, temp is nog mooi hoog, en kan nie meer wag vir more nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account