file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #66758 by Cornel
Hi julle ek is weer terug!

Askies ek het nou heeltemal die bus verpas,kan iemand my dalk pm waaroor Hexy so fishy was......party van julle weet,maar dit bus het my verpas.......

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66753 by Slakkie
jys die prokureur en raai wie werk vir een

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66751 by Goggatjies
is reg Dassie
Kan nie wag nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66750 by Strik*kie
Drieks, moetnie worry nie een van die dae vertel ons hulle presies hoe ons voel he he. Ons gaan sommer die toilet saambring terwyl ons chat vir al die ms. ;)

Ha ha Klippie skerp een daai!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66749 by klippie
yay, slakkie, jou pionier!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66748 by Driekie
O jaaaa Hexy - glo my jy sal nie onmin veroorsaak nie en het nie - dis nie die eerste keer of enigste ding waaroor daar al gewonder is nie hoor!! ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66747 by Dassie
Ag nee man Klippie. lol

Ek gaan nog nie bump foto opsit nie, want hierdie is nog net 'n vet bump lol.

Maar sal Maandag die sonar foto kom opsit okay.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account