file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #66746 by Goggatjies
Yippee slakkie - jy wen die garage pie van klippie af

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66744 by Slakkie
Whoo Klippie check my antwoord ek wen 'n pie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66741 by Strik*kie
Thx Lalie dat jy sommer vir my positief is ;)

Dankie Dassie, ten minste verstaan julle, omdat julle self daardeur is. :)

Klippie jy het klaar die antwoord> Dood id dood.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66739 by klippie
He he, nee die kamer met die leeus, want leeus wat 3 jaar laas geeet het, is dood.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66738 by Lia
Klipster, my 1ste raai sou wees, hy is tot dood veroordeel, so hy gaan in any case dooi, maar as ek hy was, sou ek die vuur verkies het en laag gebly het, want hy gaan moontlik eers gas in asem en aan slaap raak van te min suurstof, dan versmoor en dan dood brand. So hy behoort minste pyn te he in vergelyking met ander twee. Wat is die antwoord? Het ek te tegnies geraak?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66737 by Driekie
Oke dan is ek ok reg!Nog n pie please!!!!!!!

Hexy nie jy of ENIGE van die ander fairies is TE nie - belowe - inteendeel hou ek daarvan as julle "kla" en comment oor julle simptome want dan kan ek probeer kyk om te onderskei tussen n af-kramp en n preggy-kramp - as daar n verskil is!!!Dit waarna ek verwys het as jaloesie was n gevoel van "MAAR ALMAL OM MY RAAK PREGNANT OP STREPE - HOEKOM NIE EK NIE - IS DAAR WERKLIK IETS FOUT MET MY OF IS DIT NOU NET NIE DIE REGTE TYD VIR MY NIE"

Dankie vir die drukkies almal - ek is nie sad nie - net baie baie fyn-gevoelig en dis iets wat ek maar probeer werk aan - so ek gan nog 10 teen 1 duisende ne honderd-duisende kere apologise oor goed teenoor julle!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66736 by Slakkie
KLIPPPIEEE in die kamer met die leeus want as hulle 3 jaar terug geeet het is hulle seker al vrek!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account