file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #66735 by Dassie
Ek gee op Klippie lol wat's die antwoord?

Wag laat ek raai? Die kamer met die brandende vuur?

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66730 by Goggatjies
klippie sal nie weet nie, maar hy is tog tot die dood veroordeel, hy moet dood gaan

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66729 by Strik*kie
Ok hopelik verstaan almal dan waarvan ek praat, as iemand nie pm my asb of se vir my.

Skies as van julle dit dalk nou verkeerd opgevat het. :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66727 by sexy~hexy
Hehehe klippie maak nie saak in watter kamer hy ingaan nie, hy is ter dood veroordeel ??

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66725 by Dassie
Hugs Strikkie. Ek verstaan en ek hoop en bid baie vir al die ttc girls. Dis 'n baie moeilike pad, maar ek glo almal op die thread gaan preggies wees teen die einde van die jaar. Hou moed!

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66724 by Laliek
Hallloooo Slakkie! Ag great, so volgende BFP's is dan Strikkie??, Ankia, Driekster, Klippie, Anje, hopelik Lalie, en dan Slakkie!! Wie mis ek??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago - 16 years 3 months ago #66723 by Lia
En Hexy, en almal wat swanger is, moet asb. nie terug hou nie, al julle simptome dien as goeie motivering om aan te hou probeer.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account