file November 2010 Mammas

16 years 4 months ago #48170 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Geluk Rosie!!!!! Lyk my ons het baie pienk, pienkvoete hier by ons. En ek sien julle het sommer klaar 'n naampie ook gekies! Oulik!! Wat gaan haar noem naam wees?

Ek hoop julle het almal 'n heerlike dag!!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #47836 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Ag BAIE GELUK Rosie!!!! Dis great om te weet ne! Ek hoop sy bring vir julle baie geluk!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #47772 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re:November 2010 Mammas
Hallo julle

Ons verwag 'n perfekte klein dogtertjie sy is so gesond en woel die hele tyd rond.
EDD is nog steeds die 24 Nov.
Dit was amazing gewees om haar te sien.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #47680 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Gerne, ons het R1750 betaal, maar ek dink dis goedkoper by die local mense. Ons wou graag by Nef die kursus doen omdat ek haar deur die forum ken en dit was defnitief elke sent werd!!! Jy sal nie na die tyd te poep voel nie, dit is ongelooflik hoe mens 'n hele mind shift kan ondergaan in 'n naweek.
Ek dink ook dit help om te verstaan hoe die baarmoeder spiere werk tydens geboorte en wat die pyn veroorsaak. As mens weet wat veroorsaak die pyn, kan jy mos makliker iets daaraan doen... Dit verminder ook die risiko om te skeur aansienlik en dus is jou recovery baie beter en vinniger

Rosie?????

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #47614 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Anina, as ek mag vra, wat kos so iets? ek is net bang ek doen die kursus en dan is ek nogsteeds te poeperig, dit is darem so maklik met epiduraal LOL :P

Rosie, EN?????? hoe gaan dit met baba?????

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #47541 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Hi julle!

Geluk met die ou dogtertjie Ashleigh!!!!!!!!

Gerne, ek gaan dit al die pad normaal doen, ek was laas oortuig daai pethadine inspuiting was nie nodig nie, maar die keer gaan ek hulle iets aandoen as hulle weer sulke goed naby my bring... Na die kursus is ek baie baie opgewonde!!!

Rosie, jy moet vinnig vir ons kom vertel wat jou klein jitterbug is ne! Ons wag in spanning...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #47005 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re:November 2010 Mammas
:) Baie geluk Ashleigh

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account