file November 2010 Mammas

16 years 4 months ago #46962 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
baie geluk ashleigh!!!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #46894 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re:November 2010 Mammas
Hi almal.

Ons was vanoggend by die doc. Als gaan nog goed.ITS A GIRL!!

Doc se sy is maar 'n klein baba maar hy se dit kan nog verander. Sy is nou 12cm en sy weeg 180g. Haar hartklop was 161bpm.

Ek het gister aand "strech marks" gesien op die kante van my mag.(en ek smeer bio oil) Ek moet se ek het dit nie nou al verwag nie. Ek het nog nie rerig uit gesit nie en ek het nog nie die gewig wat ek verloor het met morning sickness terug gesit nie. Maar ek bly vir my self se, dit is alles die mooite werd.
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #46891 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re:November 2010 Mammas
Hallo julle. Kan nie meer wag vir vanmiddag se scan nie hoop net Jitterbug le reg sodat ons kan sien. Ashleigh hoop julle babatjie le ook mooi sodat julle kan sien. Skapie en Petro hoop regtig julle babatjies le mooi sodat julle kan sien.
Julle moet 'n lekker dag he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #46781 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
hi skapie. bly dit gaan goed met jou.

oe lekker vir vrydag ne! ek hoop regtig jy kan sien wat dit is!!!
Jy ook Petro!!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #46735 by skapie
Replied by skapie on topic Re:November 2010 Mammas
hallo almal....sjoe omtrent koud in die kaap, gister omtrent lekker gereen. ek kla nie, my gras is so lekker groen en dik. veral as die sonnetjie ook tussenin bietjie uitkom.

gaan goed. is more 18 weke. gaan vrydag dokter toe, lekker eerste afspraak, dan sal ek kom laat weet. die ligamente is maar lekker styf, en ek sukkel om op te staan. die pens groei rerig nou by die dag. dit is scary.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #46704 by stella
Replied by stella on topic Re:November 2010 Mammas
hallo julle

hoop dit gaan baie goed met julle almal

gaan goed hier - ek gaan uiteindelik donderdag dokter toe - hoop die baba le lekker wysdbeen sodat ek kan sien wat dit is

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #46690 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Hi Ashleigh, ag lekker, jy moet asb kom laat weet wat jy verwag!!! how exiting.

Jy het al lekker baie gekoop ne, ek is ook 'n junkmail fan :)

ek wil ook graag 'n swing he en mis elke keer die wat hul adverteer!!!

lekker dag julle

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account