file November 2010 Mammas

16 years 5 months ago #23156 by Voetjies
Replied by Voetjies on topic Re:November 2010 Mammas
Gerne ek dink jy moet maar net probeer om jou man te oorreed!
morgan dis baie mooi.
ek is juis bekommerd myne gaan dalk nie so nice wees more nie, want dan is ek maar 14weke.
o, well, ek't dit gewen so ek gaan dit gebruik en dalk is ons lucky en dit kom nice uit, moet maar wag en kyk.
dankie vir die raad oor die foto's ek sal n plan try maak en dit load as ek iets kan uitfigure!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #23152 by Morgan
Replied by Morgan on topic Re:November 2010 Mammas
ek was op 17, 25 en 30 weke vir n 4d die 25 weke een was beslis die heel mooiste en duidelikste.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #23144 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Hi morgan. shoe mens kon baba mooi sien ne!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #23134 by Morgan
Replied by Morgan on topic Re:November 2010 Mammas
Skuus ek val sommer by julle in... is altyd so lekker om te sien hoe mammas die geslagte van hulle babatjies uitvind

Sien toe julle praat van 4d scans... hier is my 4d scan pic wat ek gedoen het op 17weke

File Attachment:

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #23122 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Hi julle

Voetjies, ongelukkig dink ek nie mens kan pdf (scan file) oplaai nie. ek het al probeer maar nie reg gekry nie. kan jy jou cd op jou rekenaar kyk? Ek haal my fotos van die dvd af en save dit dan as 'n JPEG file.

Dis presies reg Ash :) Jy is goed want die foto is verwarrend !!!

Oe voetjies, jy is so gelukkig om die 4d te gewen het! ek wil ook baie graag more 'n 4d doen maar weet nie of ek verby my man gaan kom nie. ek het ook gaan kyk op die net, 16weke se 4d's is nie so vreeslik mooi nie.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #22994 by Voetjies
Replied by Voetjies on topic Re:November 2010 Mammas
Dis hoekom joune so nice uitkom! ek kry die actual scan op CD maar nie die foto's ook nie, dit print hy net vir my uit, so ek kan dit net scan, dis hoekom myne nie so nice kan uitkom nie.
Ashleigh hoe jy dit nou verduidelik het ek terug gegaan en gaan kyk en dan maak dit sin!
Gerne is dit soos Ashleigh verduidelik? Want dan dink ek kan ons almal dit nou insien.
Dankie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #22964 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re:November 2010 Mammas
Voetjies- Ek kry 'n CD met my fotos op. Ek sit dit dan op my pc dan gaan ek ook na select image file to attach, dan browse ek en submit. Ek het nooit 'n probleem gehad nie. Jammer dat ek nie kan help nie.

Met gerne se foto sien ek baba se mag, dan sy toterman :laugh: en dan sy been. (regs na links) Is ek reg Gerne?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account