file Oktober mammies 2010

15 years 11 months ago #131064 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina, sy is regtig pragtig. Maak my ongelooflik broeis as ek haar so sien le en slapies, te dierbaar. Nie meer lank dan is dit my beurt.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131056 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
More almal!

Jinne maar 'n 41 weke babatjie is dors hoor! Sy het gister aand elke uur gedrink, ek het omtrent niks geslaap nie! En nes ek insluimer dan kom een of ander simpel staff member om te hoor of ek pyn meds soek, of om vir C weg te vat vir bloedglukose toets 1 uur die oggend!!

Hulle het haar nie hier weg gevat nie, niemand vat my kind in die middel van die nag by my sonder 'n goeie rede nie. En ek was baie seker die kind starve nie, sy drink die heel tyd. Vanoggend is haar bloedglukose 3.9 (vanaf 2.7 is normaal en goed) so ek was reg, daar was niks om 1 uur vanoggend oor te worry nie...

En nou dat poplap slaap is mamma wa wyd wakker!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131050 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina, baie geluk met Claudia!!!

Riley het gisteraand 9 uur gedrink en toe eer 3 uur wakker geword!! :woohoo: MAAR...toe drink ons en wor sommer weer 5:30 wakker :( Eish, dis daai kort stukkies wat moeg maak :S

Anyway...gaan vanoggend na my niggie toe, sy maak jewelry en het uitstalling(ek sal seker ietsie moet koop, al is ek so flippen arm en broke)!! Maar sy maak regtig mooi goed!

Dan moet ek huis toe jaag en klaar maak vir troue sodat ons Riley kan aflaai by my mahulle en Harties toe vertrek! Ons slaap vanaand daar oor!

Julle moet 'n lekker daggie he, ek sal eers seker more weer inloer :kiss:

Gerne, sterkkte met daai seer boobies man! Toemaar, as ek darem een ding kan se: al borsvoed ek nou nie en al is my boobs nie seer nie, het hulle dieselfde grote gebly en nog nie kleiner geword nie???????? Ag my aarde!!!! :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131049 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Hier is ons lysie dan:

Naam Datum Geslag Naam Gewig Lengte
Elise 20/09/2010 Dogtertjie Samantha Mikayla 3.24kg 51cm
Christa 22/09/2010 Seuntjie Mare 3.64kg 51.5cm
Ralmarie 29/09/2010 Seuntjie Andre 3.25kg 48cm
Melody 05/10/2010 Dogtertjie Kayla 3.25kg 50cm
Helene 05/10/2010 Seuntjie Stefan Francois 3.67kg
Nelita 06/10/2010 Seuntjie Stefan Johan 4.22kg 53cm
Sarah 18/10/2010 Dogtertjie Skye Angelique 3.3kg
Annalize 19/10/2010 Seuntjie Giovanni 2.9kg 50cm
Petro 20/10/2010 Seuntjie Xander Phillip 2.73kg 49cm
Carmen 22/10/2010 Dogtertjie Riley 3.18kg 50cm
Janine 2/11/2010 Dogtertjie Ilse 3.5kg
Gerne 5/11/2010 Seuntjie Ruben 4.3kg 58cm
Anina 12/11/2010 Dogtertjie Claudia 3.6kg 48cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131023 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina, weereens baie geluk hoor. Sy is pragtig. En ek is so bly dinge het so mooi vir jou uitgewerk! Geniet haar hoor

Ralmarie daai is die cuteste foto van A, lyk of hy so lekker kan lag :)

Petro X is net so cute! Die dogtertjies is pragtig maar die seuntjies steel nou maar net my hart, seker die dat ek n seuntjie mamma is.

Helene yay vir die eerste smile - nou volg daar baie!!

Carem daai fotos is pragtig verby

Ek voel so bietjie down. Wetie regtig vir watie. My lyf pyn en my kop en ek dink dis my bb's se skuld :( hulle het ewe skielik so vol geword dat hulle wil bars, hulle klop so en my nips pyn vreeslik. Ekt die warm stort ding gedoen maar dit het ook net vir n rukkie gehelp. Ek gaan nou maar weer pomp. Ag skies ek moan so maar ek kan nie met my man praat nie - hy sal nou weer net se gee bottel

Lekker vrydagaand!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131014 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi daar! Alles het goed afgeloop met die geboorte, my birth story is op die birth story thread en op die live labour thread.

Carmen, sy weeg 3,6 kg en is 48 cm lank. Lekker sterk en lig reeds haar koppie nes boetie gemaak het.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130981 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Sjoe ek het baie gemis, ek is bly Anina het haar toe uiteindelik vir klein Claudia in haar arms.

So 3.6kg en weet julle wat was die lengte, wil net my lysie update, maar het nie die details nie...

Het die newborn foto's gekry, sal nou op FB gaan sit en sal paar stuur vir Gerne, sodat sy vir my kan opsit!

Elise, wat is jou mail adres nou weer, dan kan ek vir jou ook stuur om vir my op te sit, as Gerne nie by haar laptop uitkom nie?

Chat nounou weer :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account