file Oktober mammies 2010

15 years 11 months ago #130860 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
dit is ne mense sal dink ons is mal maar ons het mekaar nou al so leer ken dis net nie waar nie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130855 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
elise is dit nie amazing hoe goed ons al mekaar ken, al 'ken' ons nie regitg mekaar nie...

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130852 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
wow Ralmarie!! nou daai maak my wêreld spin!!

ek het vanoggend Stefan se eerste glimlaggie ervaar. sjoe dit is spesiaal, ek het so lekker met hom gesels, en daar smile hy vir my!!!

dis oomblike soos die wat n mens vir niemand anders kan beskryf nie. Of iemand wat nie kinders het nie, verstaan nie waaroor die bohaai gaan nie. Dis oos om die Victoria Watervalle te sien en vir iemand te probeer verduidelik hoe amazing dit is....dit werk net nie....jy moet dit self ervaar om dit te waardeer.

damn mense ek is vandag weer vol nostalgie...dis sulke dae wat ek net n boek wil begin skryf.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130850 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
ja helene ek het die mengsel probeer my vriendin het ook die probiflora aan beveel so ek gaan sommer nou kry. ek dink dit is dalk nou weg want sys rustig maar ek wil haar anyway n dose gee net om seker te maak en jy is reg ek gee nie om om te betaal nie waar dit by haar kom sal ek betaal wat nodig is

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130847 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Ok die foto waar Andre lag het nie gelaai nie. Kom ek probeer weer.

Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130840 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
elise, vir die krampies. gaan kry "probiflora pead". dis sulke sakkies poeier wat jy saam met haar bottel gee. dit het al lance se probleme opgelos. dis nogal duur, maar jy gee mos nie om om te betaal nie. ;)

gee jy andersins krampwater en/of colic drops? jy kan ook voor elke voeding vir haar n mengsel van 2ml afgekoelde kookwater, 3ml krampwater en 10 telemant colic drops gee. Meng dit in klein medisyne botteltjie en gee voor voedings.

maar ek is seker dit het jy al probeer. die Probiflora is regtig baie goed.

eks uiteindelik voor computer, gaan nou eers anina se storie gaan soek en lees.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130798 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek ht vanogg besluit om weer te gaan le saam met stefan. Nou mis ek alle aksie!! Ek is nou so nuuskierig om anina se storie te lees, maar nou wil stefan nie slaap sodat ek by die computer kan gaan sit nie! Ek sukkel te veel met die foon.

Baie geluk anina!! It must be all worth it!!

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account