file Oktober mammies 2010

15 years 11 months ago #131480 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi daar!

Ons het 'n wonderlike nag gehad! Ek kan nie genoeg se dankie Here vir die rustige nag nie! My 2 aande in die hospitaal was aaklig, C het die eerste aand elke uur gedrink en die tweede aand elke uur en 'n half.

Gisteraand na haar bad het sy gedrink en toe vir 4 ure geslaap. Wakker geword, gedrink en weer 4 ure geslaap, so het dit die heel nag aangehou tot 11 uur vanoggend. Sy is nou bietjie wakker, maar le net hier langs my in haar carrycot en beloer die wereld.

Sy is te pragtig! Stefan het ook deurgeslaap so ons het regtig 'n goeie nag gehad.

Carmen, jammer om van jou vriendin se pa te hoor. Dis erg as dinge so skielik gebeur. Mens voel of jy nie kon afskyd neem nie, maar aan die ander kant is mens dankbaar dat hulle 'n lang lyding gespaar is.

moet gaan almal huil nou

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131407 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
carmen ons moet defnitief daai date reel asap.ek het al 2 vuil doeke gehad vanoggend. jammer oor jou vriendin se pa sterkte vir haar

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131379 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
more julle

Het ook lekker nag gehad!

My een vriendin se pa is oorlede vanoggend, so is maar hartseer :( Aai, hy was nogjonk, en het skielik siek geword en is letterlk binne 3 dae oorlede.

Ek glo nie ons sal expo toe gaa nie :( maar ek wil nogstteds he ons moet almla 'n date maak om bymekaar te kom!!

ok, ek het 'n vuil doek om te gaan ruil, so sien nounou! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131254 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
more julle

ons het darem ook n lekker nag gehad en sussie het darem na pappa gery het verder gaan slaap toe klim ek saam haar in die bed vir so uur dit was so lekker

sy is darem nou beter na daai probiflora so ek sal sorg dat ek dit altyd in die huis het

anina c is te pragtig bly julle is rustig by die huis dan voel mens soveel beter ne sterkte en geniet haar

julle ek kan nie glo s is al 8weke vandag nie die tyd vlieg en die smiles en geselsies raak ne al hoe meer en haar nekkie sterker by die dag sy is nou te pragtig

wie gaan nou sover baby expo toe? ons wil die 27ste gaan die saterdag ek hoop om van julle daar te ontmoet

ek moet gou huis skoon maak sussie slaap nou weer ek dink dit is dalk die bewolkte weer wat dit doen so dalk kan ek gou n paar dingetjies doen

lekker daggie vir julle

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131237 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
More mammas en babas! Hoop almal het ñ goeie nag gehad! Ons het heerlik geslaap! Ons gaan vandag bietjie na mamma en pappa se werk toe. Moet bietjie met hierdie ou seuntjie gaan brag! Petro en Anina jul fotos is pragtig! Mal oor Xander op die hope handdoeke en Claudia in haar pienk bed! Hoop julle het almal ñ heerlike dag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131222 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
My eerste aand in my pienk bedjie.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131221 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hello kitty pakkie, kyk hoe waai ekke!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account