Hallo
Ek is so bly dinge gebeur vir anina, uiteindelik gaan sy ook haar baba vashou!
Ek lag so, H trek vir R in die pram rond, dan hak ht vas en raak sommer vies, en R le maar net
Ons het n baie beter nag gehad!!! Yay. R drink/suig sommer ook nie so vreeslik vandag nie!
In die hospitaal het ek die nurse gevra hoekom slaap hy so vreeslik want ek kry hom nie eens wakker vir voed nie, toe se sy dis omdat hy lekker gebad het. We'll woensdag aand het ek hom net afgevee en gisteraand het ek hom in n lekker diep bad gebad. So nou is ek amper seker dis die lekker bad wat gehelp het om hom te kalmeer!
Carmen, geniet die brag by die werk! Jy mag maar spog
Petro, sal ook graag die fotos wil sien! Bly dinge is weer reg by jul.
Hierdie lyf lyk nog ver swanger

, my maag moet nog baie sak maar sien ek hy begin al hoe meer hang so een van die dae gaan ek moet begin plan maak met die vel. Ek wil myself so graag weeg as ek net by n dr of apteek kan uitkom
Julle dis vir die mooiste as hulle so op hulle sye le en slaap met hul handjies so by hulle. Dit lyk of hul bid en dan trek daai mondjies so pout - te cute