file Oktober mammies 2010

15 years 11 months ago #131717 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Riley

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131715 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Riley

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131694 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
carmen ek kyk nou deur riley se newborn fotos op fb. dit is SOOOOO mooi! op hoeveel weke het julle dit laat neem.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131682 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
halloo anina!! ek kon nie die naweek by moomie uitkom nie. ek is so bly Claudia is hier. Geniet dit !! Hoor hier jy buig nou regtig agteroor vir die kind wat ekstra klasse soek. Jy sal moet leer om NEE te sê. Sterkte daarmee. As jy jou birthstory al iewers gepost het laat weet my waar, ek wil ook lees.

Ons het vandag n lekker WARM dag inni kaap. ek love love love dit. Stefan het n somerspakkie aan en ek het die fan uitgehaal.

...hy het nou eweskielik in sy eie skedule gekom, klokslag elke 3 ure roep hy my....hys nou weer wakker vir n melkie.

Julle, HY IS MORE 6 WEKE!! en hy smile so mooi vir my. Ek wil hom opvreet.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131591 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Nou maak julle my lus vir plaatkoekies! Met hope stroop! Maar ek dink nie my dogtertjie se brose magie gaan die hoeveelheid suiker so oulik vind nie. Ek sal maar nog so 'n week of twee wag voor ek sulke tricks try.

Kan julle glo toe begin Stefan en Claudia sommer op een slag huil terwyl Johan gou uit is om inkopies te doen. Stefan wil nie slaap vandag nie, ek het hom nou op die ou end met 'n bottel Nesquik oortuig om in die bed te bly. Maar nou slaap hy deur middag ete, so vanmiddag gaan weer deurmekaar wees.

Vrydag het 'n vrou my gebel om vir haar seuntjie ekstra klasse te reel, ek se toe vir haar ek het nou net 'n baba gehad so ek sal hulle volgende week help. Haar man sms my toe vanoggend en vra of ek nie asb die week al kan help nie. Toe laat weet ek hom ek sal die kind more middag sien. Hy vra toe actually of dit nie vandag al kan wees nie. Toe laat weet ek hom mooi dat my baba Vrydag gebore is en dat vandag my eerste dag by die huis is, so more is die vroegste wat ek bereid is om te help en dat ek eintlik vir hulle 'n moerse guns doen om te help terwyl ek 'n pasgebore baba het.

Die arme man kon nie genoeg onverskoning vra nie, en die seun sal wag tot more vir die klas. Mense is darem maar snaaks.

So nou gee ek more middag wetenskap en dan weer die naweek, sodat die ou seuntjie wat nie deur die jaar sy werkies gedoen het nie, tog net keuring kan kry vir medies... Ten minste sal ek lekker ekstra cash he om my naels te laat doen of iets!

Hoop dit gaan goed met al die nuwe mammas, waarvan ek nou ook weereens een is!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131533 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
carmen welcome to the big kid world ek weet van daai wat hulle nie wil slaap nie en glo my dit raak al hoe langer soos die weke aan gaan samantha slaap nou so min maar gelukkig help die weer so bietjie dan slaap sy nogal lekker deur die dag

ek is ook nou lus vir plaat koekies?????????????

dit is n lekker lui dag vandag dit is darem nie so warm nie dis wat dit lekker maak

anina bly julle het so lekker aand gehad en dat c so lekker geslaap het

lekker daggie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131526 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Het nou bietjie plaatkoekies gemak, sommer daai ready mix goete, was baie lekker! :P

Riley slaap nou lekker!

Gister het sy heeldag so gefight teen die slaap, dat sy later die aand so moeg was! Dis asof sy nie haar oe wil toemaak nie, sy is bang sy mis dalk net iets :laugh:

Maar vandag is on arem bietjie meer slaperig!

Mensig, maar ek is lui vandag :blush:

Ok chat nounou weer!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account