file Oktober mammies 2010

15 years 11 months ago #129678 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

gerne, voel darem beter dankie :-)

Gerne, ek sal vir jou die foto van my ma se perd en babatjie stuur, as jy net kan post indien moontlik!

Riley drink ook partykeer baie op een slag en ander kere deel sy een bottel op in 3 paaiemente, so ek dink nie daar is fout met Ruben nie.

Riley se maag het ook elke keer na 'n voeding gewerk, maar ek kry nou net 1 poefdoek 'n dag?? Maar dis dar een grrot poefdoek, maar dis net een. Maar dit lyk nie asof sy gepla is nie.....Laat weet maar of ek moet worry!

et nou my newborn foto's gekry en moes my foto's kies, so ek behoort dit teen Vrydag te he, dan sal ek post op FB en weer stuur dat iemand vir my op Moomie kan laai!! :woohoo:

Lanklaas van Christa gehoor?

Bye xxx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129629 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi
Ekt vanoggend n vriendin hier gehad en toe my tannie en haar seuns. Almal is nou weg.

Ralmarie - dit gaan baie rof maar ek gaan hard probeer uithou.
Wat my pla is, hy drink elke uur of uur en half. Beteken dit my melk iis te min , hy drink/suig te min of my melk is nie voedend genoeg nie? Ek glo my melk is voedsaam, dalk drink hy net baie min en dummy net meer. Ekt vanmiddag vir hom 50ml nan gegee en hy het dit gedown. Ek wil vreeslik graag bvoed so ek gaan nie net opgee nie maar my man begin klaar in die rigting praat van hy kry nie genoeg nie of dis nie voedsaam nie ek moet blikmelk gee.

Ander ding: hy poef nie :(. Ek dink ek moet hom maar pedeiater toe vat. Hy het vandat ons by die huis is 2 poefdoeke gehad. Hy poep we'll vreeslik stink, wat tog moet beteken sy maag is omgekrap maar niks kom uit nie. Ek hoop nie ekt n hardlywige baba nie.

Elise: S lyk vreeslik cute. Moeder ma. Dis pragtig jy kan trots wees.

Anina, dink jy jy gaan eendag kraam ;)

Ralmarie, daai duvet het pragtig uitgekom. Jy moet nie so stil wees nie

Carmen hoe voel jy?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129501 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Elise daai foto is stunning!! So sweet.

Carmen post bietjie daai foto!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129423 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Elise, die foto is regtig pragtig!!

Ralmarie, jou duvet is baie mooi, well done!!

Shame , my ma en sussie is mos groot perde ruiters en liefhebbers ne my ma se pers, Sienna, het mos hierdie week haar babatjie gehad, en dis 'n pragtige hings. Hulle wasg nog om te hoor van die stud naam, maar my sussie wil hom Askari noem, want sy pa is 'n Arabier en sy ma is thoroughbred, so hy het 75% Arabier uitgedraai, die oukie is te pragtig!

Sal bietjie foto opsit as ek kan!

Ekke is maar rustig by die huis!

Sal nounou weer inloer by julle!

Anina, praat bietjie harder met daai klein Claudia...sy begin nou regtig op haar laat wag... ;) :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129401 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago - 15 years 11 months ago #129397 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
ag julle my dogtertjie het so pragtig gepose vir haar fotos ek kan nie wag vir dit nie dit was so lekker ek gaan sommer gou vir jul een post wat ek self geneem het

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129291 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne hoe gaan dit met die borsvoed? Hou net uit, Andre gebruik ook die bors as dummy. Ek moet hom dophou en dan is y nie so gelukkig as hy nie meer mag suig nie. Hy begin darem nou leer en dan le hy maar bietjie oor my skouer tot hy slaap. Die slag was vir my ook erg, want ek het seker 'n maand met seer nipples geloop. Dis darem nou verby. Het even nipple shields gaan koop, maar hoe moes ek weet jy kry verskillende groottes?LOL. Toe was dit te groot. Toe byt ek maar op my tande, letterlik. Nous dit agter die rug en alles gaan goed. Net bly my ma het my oortuig om nie hom op bottel te sit nie, dis nou soveel makliker.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account