file Oktober mammies 2010

15 years 11 months ago - 15 years 11 months ago #130275 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
hi julle ai ek sukkel met s sy huil en ek weet nie hkm nie nou het ek vir haar gripe water vir maag krampies gegee en lyk nie of dit werk nie ek weet nie hoe om te kyk of dit krampies is of iets anders nie

ek maak gou kos en dan gaan ons verder relax daai pil wat die gyni my gegee hjet vir die melk help beslis s is nou al 2 dae terug op die bors sonder byvoeding ek is so bly

lekker daggie vir julle

nog 1 van die photo shoot fotokies ek kan nie wag vir dit nie ons kan nou more middag na dit gaan kyk dan sal ons dit seker so by sondag kry


Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130244 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi mommies

Sorry I've been AWOL, my hubby keeps stealing my computer to take to work so I have no internet during the day.

Skye is doing very well, gaining about 200g a week. She sleeps and eats nicely. Loving co-sleeping :D She hardly wakes up all night, just latches and we go back to sleep.

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130207 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re: Oktober mammies 2010
Carmen - Ek is mal oor oefening ens, as jy wil kan jy gerus saam met my oefen dan is jy nie alleen nie.
Ek belowe ek sal jou nie te erg dril nie hehe.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130200 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

hehe Gerne, ja nee, Rikey is 'n mooi naam :P Nee kyk, ek probeer te vinnig tik, dan sien ek eers na die tyd hoe verskrikilik ek getik het! :laugh:

Helene, great, dan is ek bly, sover lyk sy heel happy met haar een poef doek, dan is ek ook happy! Shame, maar dit is nogal 'n belewenis om te sien hoe daai gesiggie gedruk word dat die oe sommer so rooi word as sy druk, dan weet ek, hier kom 'n ding! ;)

Ek moet ook begin plan maak om nou reg te begin eet, ek het gedink volgende week is 'n goeie week....dalk kan ons mekaar help en ondersteun.. :)

Anina, ek hoop die accupuncture help!! :silly:

Riley slaap ook saam ons in die bed, so tussen ons kussings op haar eie kussing! En as sy nie wil slaap nie, dan le ek haar ook op my bors en dan is dit darem nie lank nie en sy is ver weg!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130102 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina, jy verdien self 'n goue ster vir die langste pregnant wees!! Ek wil ook defnitief nie weer binne e 2 jaar swanger word nie. Stefan moet eers 2 wees voordat ons weer daaraan kan dink! Ek wil nou die 2 geniet.

Carmen, oor die melkies wat sy kots. Dis ook heeltemal normaal! Hoekom dink jy is daar spoegdoeke? As dit nie vir haar pla nie, hoef jy glad nie te worry nie. Van my vriendinne se babas ht reflux. Ek ken dit nie self nie, maar dan is die kots blykbaar baie erg en hulle is maar knieserig, dan gee pediater medikasie. Jy kan net ped vra oor reflux as jy vir 6 weke ondersoek gaan. Maar klink nie of riley daai probleem het nie. Sy hou maar net daarvan om ma se skouer vuil te maak.

Julle is dit die borsvoeding? Ek wil net koekies vreet die heeltyd. Ons kerk het nou feesmark gehad en ek ht koffiekokkies gekoop. Goeie genugtig ek kan nie ophou eet daaraan nie! En vla koekies mmmm.

Hoe gaan ek oit weer my maag plat kry? ek dink as almal nou verby 6 weke is moet ons 'n dieet challenge begin.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130088 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek het darem nou so 2ure geslaap - dit was baie lekker. Ek gaan nou vir R bietjie wakker probeer hou, net na etenstyd weer slaap en dan vanmiddag weer hom wakker hou.

Anina kon j regkom met fisio?

Carem ek hou van j dogtertjie se naam, Rikey - baie cool LOL ;)
Die weer is snaaks ne, sommer so ou simpel wind wat hier waai

Helene ek sal like om daai foto te sien! Ons het gisteroggend almal in die bed gele met die 2 in die middel, henko het hom gehouvas en so doodstil gele, wens iemand kon vir my n foto neem van ons!
Yay vir L - hy is mos nou groot boet!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130065 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Jip, Ralmarie vir president!! Enige iemand 'n huis, 5 kinders, homeschooling en al daai diere kan manage kan enige tyd die parlement 'n ding of twee leer!

Ek hoop ek kan ook eendag so baie kids he, ek moet net eers weer un-pregnant raak, anders sal ek nooit weer pregnant kan raak nie... En dan moet daar 'n groter gap wees tussen hierdie een en die volgendes. Ek sien nie kans vir nog 'n swangerskap binne dievolgende 2 jaar nie!

Julle, ek het 15:30 'n afspraak vir acupuncture, ek hoop dit gaan kraam aanbring. Hou duime vas asb, ek kan nie meer nie. Ek weet dis 'n desperate stap, maar ek gaan dit try. Die dokter wat dit doen is oortuig hy kan my help. Ek hoop nie ek mors my geld nie...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account