Hi julle
Daarsy, hare is darem weer gekleur!
Elise, Samantha lyk te prgatig in haar rokkie

Sien uit daarna om die foto's te sien!
Ek kan nie wag om Riley se newborn foto's te sien nie!! Maar gaan nog 'n rukkie moet wag!
Helene, jip, dis vreemd dat ek na die pilletjies wat ek gedrink het nou paar druppels lek, maar lyk my dis nou eers klaar, darem nog niks vir gister en vandag nie! Maar met my is enigiets nou moontlik, my lyf is lekker deurmekaar!
Aaai, julle noudat my maag begin sak, is die rekmerke iets vreesliks! Sommer daai diep oukies langs my naeltjie, ek sal maar moet laser oorweeg later, dis regtig nie baie mooi nie, I really wasn't one of the lucky ones....

Ek smeer maar nou tissue oil, dis al wat ek kan doen!
Gerne, ek los vir Riley laat sy drink wanneer sy wil...sy drink partykeer een hele bottel klaar en soek nog en ander kere dan drink sy helfte en en uur later weer ander helfte!
My brein is soos 'n sif deesdae (sien julle, ek het al die swangerskap simptome na die tyd...WTF???) dat ek in elk geval nie kan onthou wanneer sy laas gedrink het nie
Ok julle, gaan nou rusig wees....btw, my arm bly seer....ek sal moet seker spesialis gaan sien, dis seker senuwees wat vasknyp want na 2 weke se pal medisyne drink kan daar onmoontlik nie meer inflammasie wees nie...
Lekker aandjie, en Anina, se vir Claudia sy moet nou kom!