file Oktober mammies 2010

15 years 11 months ago #121361 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi

Carmen baie sterkte met die keiser ek weet dit gaan sommer great verloop..
Se vir Dr Lynette haar favourite pasient se Hi, Charlaine Wolmarans dis my ou van dis hoe sy my ken.

Ek kani wag om Riley te sien nie, geniet elke oomblik vandat hulle jou in die kamer kom haal. Dis baie special.

Bly dit gaan goed met al die ander mammas ook.

Sterkte vir die wat wag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #121355 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Goeiemore mammas

Ek het baie beter geslaap gisteraand, yay. Wil gou klaar maak om dorp toe te gaan en nou klaar te kry met wat ek wil doen en dan dokter toe. Vanmiddag is ek af, rustig by die huis!!!

Ons sit en kyk so you think you can dance, Henko is mal daaroor, hy dans so lekker saam en klap sy tong :)

Petro, shame girl, hoekom slaap jy nie? is alles okay? Het Xander darem die bottel mooi gevat? Dit is lekker om van jou te hoor, kan nie xander se fototjie sien nie :(

Carmen, geniet die exiting oggend!!! love

julle ek het gister aan my bors gedruk toe kom daar colostrum uit. OMW ek het so gegul van blydskap :) Met Henko was daar glad nie melk tot na sy geboorte nie so toe ek dit sien toe is ek so bly, ek het sommer gegil!!! lekker stupid kan mens raak oor sulke klein goedjies ne :P

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #121354 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
more julle

oe carmen ek kan nie wag om daai girlie te sien nie jy moet die oomblik van die teater geniet dit gaan so gou verby ek kan nie eers onthou toe hulle my van die teater af gestoot het terug saal toe nie ek dink ek was te emisoneel dit was net so wonderlik om daai huil te hoor jy vergeet van als en almal tot jou arme man met die wat onder gestaan en kyk het hoe hulle die keiser doen het ek n oomblik vergeet hy is daar tot ek hom gesien het by s staan waar hulle haar suurstof gegee het dit was so wonderlik hy het trane gehad wat sy wange af hardloop dit was net so amazing. sterkte en geniet dit

kom aan girls dit is nou tyd dat julle daai ander babakies ook laat pop ek is glad opgewonde vir julle part

ek het gou huis skoon gemaak een van die vrouens van ons kerk wil kom kuier of ek sal nie se vrou nie 1 van die jeug lede maar sy is baie nice so ek mind nie dan het ek ook bietjie geselskap aan gesien julle nie meer so baie gesels nie ek moet nou net gou die sitkamer vloer was dan is my huis skoon

julle ek kom agter s latch nie reg nie en ek kry haar nie om reg te latch nie ek weet nie wat om te doen nie ek voel so dom maar nou het ek ook gister aand gekyk my melk wil nie uit kom met die borspomp nie maar as ek met die hand druk spuit dit sommer sulke strale nou wil ek maar die hospitaal suster bel en hoor wat sy voorstel hopelik is daai misluke suster nie daar nie want ek wil nie met haar praat nie

hoop julle het n lekker daggie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #121297 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle! Petro, bly dit gaan goed!! Ok, gaan nou maar stort en my laaste goed pak, my foon charger inpak en dan gaan ons 11 uur hospitaal toe! Ek gaan my bes probeer laat my man vir julle 'n fototjie stuur! Ek hoop my sms diens met Babycity werk!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #121286 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
Xander

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #121285 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle hier vanuit my hospitaalbed !!!

Sjo gisteraand was n besige nag !! Boeta was vreeslik honger, aanhou voed,maar hy het aanhou skreeu !!! Toe gee ons so 20ml melk, en toe slaap hy soos baba. Ek dink my melk/kolostrum is min, oordat ek nog nie baie geslaap het nie !!

Verder gaan dit baie goed, boeta is pragtis en baie soet !!!

Enige nuwe nuus ???

Carmen, strekkte !!!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #121277 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle! Dankie vir al die wense, ek glo alles sal goed afloop! Gaan nou maar slaap en sal moreoggend my laaste goete pak, baai xxx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account