file Oktober mammies 2010

16 years 3 days ago #119039 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
o ja Anina, R het gister gehik, sulke harde hikke maar dit was so hoog. hier bo so 5cm van my boobies af, toe wonder ek, het hy nou gedraai of hik hy in sy voete ??? :blink: LOL glo darem nie.

gaan jy more dokter toe? sal hy/sy vir jou kan 'n scan doen om te kyk of sy reg le

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 days ago #119035 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne, enige tyd!! Dit raak nou naby ne, 9 dae wow! Ek sien op my ticker ek het nog 18 oor. So ek het 'n dubbele wag oor in vergelyking met jou. Maar ek is so opgewonde, ek wens sy wil nou net kom.

Ek moet nou werk. Sal maar bietjie moomie moet afsit anders chat ek weer die heeldag ipv om te werk.

Lekker dag almal, ek sal as my volgende vraestel klaar is weer kom inloer...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 days ago #119024 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
HI julle.

darem nog in good spirits vandag - behalwe vir ons gat :silly: . Gelukkig het my man gese ons kan dit blykbaar by die bank terug eis want ons is by hulle verseker vir die mure en geyser, MAAR ons het nog nie een paaiement betaal nie, so ek weet darem nie :huh:

Sarah, good luck, please let us know what the doc says. i hope she comes now for your sake.

Hey Janine, bly dit gaan goed met haar, so sy sak darem ne, dis baie goed. So nou wag ek jy, Annelize en Anina maar in spanning. Ek moet weer se, ek dink julle almal gaan my voorspring :)
wanneer sien jy weer jou dok?

Ek het vrydag 'n afspraak, kan nie wag om te hoor hoe dinge vorder nie. jis hierdie laaste tyd gaan darem nou vinnig om.

Anina, kom ons wag maar saam ne! Sal jou moed inpraat as jy vir my :)

Carmen, jy is ook amper 39 weke ne, enige iets kan gebeur, kom ons hoop maar sy klou tot vrydag! oe lekker hou jy haar vas vrydag!

Ek het vandag 9 dae oor!!! Hopelik hou ek hom ook volgende naweek vas.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 days ago #118985 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Julle, hierdie dogtertjie skop op vreemde plekke vanoggend. Ek hoop nie die klein rabbedoe het alweer omgedraai nie! Sal seker more uitvind.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 days ago #118963 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle

Sarah, shame, not a good night for you! Please let us know what the gynae says!! :ohmy: Maybe today is the day! :woohoo:

Petro, dis so exciting! Nog net 2 aandjies vir jou!!!!!!!

Janine, so dinge is ook besig om te gebeur vir jou ook!

Gerne, shame, ek kry julle so jammer oor daai pyp wat Tim raakgekap het :(

Ek dink Riley is nog baie cosy hier binne....niks tekens sover van ites wat aan die gang is nie...ek dink.....

Ok julle almal, sal later inloer by julle!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 days ago #118956 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
More almal!

Sarah, I was really thinking about you so much this weekend. Sorry that baby isn't here yet, thats the bummer about going natural hey. Good luck for your appointment today, hopefully your gyni can help you out a bit. Consider asking for a stretch and sweep, that is what brought on my labour with Stefan. Then make a date for an induction for incase the s&s doesn't work. Thinking of you!!!


Petro, exciting ne! Sterkte met die laaste 3 daggies.

Carmen, dis nou 5 daggies vir jou ne? Lekker.

Gerne, jammer oor die pyp, dis ongelukkig wat partykeer gebeur as ons mans probeer oulike handymans wees. Hoe aaklig is dit nou. Sterkte!! Hoop Ruben bly binne tot die probleempie uitgesort is.

Helene, jy maak my nou so opgewonde oor my nr 2, en ek dink ook ons sal nog kiddies he, maar eers bietjie later. Ek wil ten minste 2 jaar afvat van preggies wees nou.

Janine, lyk my ons is nou in dieselfde plekkie, wag wag wag...

Hier by my gebeur daar nog steeds niks nie... lyk my ek sal maar moet geduldig wag vir 40 weke, dit lyk nie vir my of sussie vir my gaan afslag gee nie. Ek gaan more weer gyni toe dan sal ons sien wat hy se. Sy voel vir my baie laer as voor die naweek, maar ek het nogsteeds bitter min druk daaronder.

Geniet die Maandag julle, dis my laaste Maandag by die werk!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 days ago #118938 by Lily
Replied by Lily on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle almal,

Hoop al die verjaarsdae was heerlik en dat julle lekker bederf is!! Weet sommer dit gaan 'n baie spesiale jaar wees met al die nuwe lyfies in die huise! :laugh:

Sounds like a rough night Sarah, please keep us updated after the gynae appointment.

Petro & Carmen, lekker vir die laasste paar daggies aftel!

Als was nog goed met Ilse by Vrydag se afspraak, so 2/5 van koppie al in pelvis in gesak, so nou wag ons vir aksie.... Gister lekker rustig gewees, amper heeldag lê en boek lees.

Geniet die Maandag almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account