file Oktober mammies 2010

16 years 1 week ago #117058 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Elise, ek dink ook die gleserien behoort te werk :) Ja die dummy is maar eintlik 'n lewens redder so aan die begin, ek gaan vir R def dummy gee.
Shame toe word jy nat geshower met pipes so vroeg in die oggend :)

Anina, net 'n AVO??? :blink: Is jy mal? Kry vir jou ietsie anders ook. Jy moet help met die primrose asb, ek het gisteraand gepost so kyk asb!

Sarah, good luck with the last few days hey, its almost there. the doc told me if i was leaking amniotic fluid i would go into labour within 24 hours, so if its not and only wee you will just go on like this. good luck hey.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #117017 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
ek gaan die glyserine try die sus is nie die probleem nie maar hulle word te bederf so en dan later moet jy sukkel want dan slaap hul nie sonder die sus nie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116969 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Sarah, ask them to check for amniotic fluid at the clinic, Gerne mentioned that you can get pads that changes colour if it gets into contact with amniotic fluid. If you are leaking this, you should be starting labour soon!

Hope for your sake baby waits till Saturday, but it does sound like you are close.

Elise, doop hom in glyserien, dan suig hulle vir 'n vale! Dit werk soos 'n droom. Maar as jy eerder wil wegbly van dummies af, sal jy maar moet sus sussie...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116934 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi all

Not much happening this side. Just tired. Busy re-organising cothes cupboards :silly: Put up cot this morning - on a mission to teach the cat they are NOT allowed to climb in :lol:

Had quite a bit of back pain and period like pain and I'm still convinced my amniotic fluid is leaking but everyone says I'm just wetting my pants :blush: :lol: Hubby wants me to get blood pressure checked out so heading off to the clinic just now once I've finished with the cupboards and had a shower.

My mum arrives this Sat, hoping and praying baby does too.

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116923 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
sy wil nie n dummy he nie anina sy maak haar naar daarvoo

hoop maar daai avo help anders gaan jy lekker snoepie goed eet

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116900 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi daar!

Ek is vanoggend vrek honger!!! Gaan nou nou vir my avo skil... maar dis al wat ek gebring het skool toe so as my ou avotjie op is hoop ek die honger is beter want anders gaan ek dalk die snoepie leeg koop op skuld!

En ek is alweer in 'n bedonnerde bui vandag! Arme Johan het gistermiddag al begin deurloop terwyl hy dit glad nie verdien het nie. Hopelik voel ek teen vanmiddag beter, ek kry hom so jammer. Ek snap sommer net sonder enige goeie rede en is regtig onredelik.

Ek dink ek gaan daai evening primrose oil kry purely net vir die hormone wat dit beter maak... en as dit my dan in kraam in help, BONUS!

Chirsta, hoop dit gaan beter vandag! Sterkte vrou!!

Elise, het jy al 'n dummy in haar mond gedruk as sy so steun, dit het vir ons gewerk.

Ralmarie, Andre is pragtig!!!

Petro, bly dit gaan nog goed met baba, sterkte vir die laaste paar daggies! Lekker tye!

Janine, ek sal dit baie waardeer, ek is nie lus om 'n arm en been te betaal vir iemand wat my beenhare uitruk nie...

Gerne, hier waai die wind en die son raak so met tye agter die wolkies weg, ek dink ons gaan reen kry later. Miskien waai dit Pta toe ook. Sterkte.

Lekker dag almal!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116887 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
hi girls

hoop dit gaan goed met almal hier is geen probleme nie als nog punt in die wind

ek love die weer dit is so lekker ek wens nou net dit wil lekker reen en sommer heel dag dit sal so lekker wees

raai wat vanoggend le ek en s in die bed nadat pappa gery het sy maak toe n lekker poef doek ek los haar toe bietjie net dat sy kan kla maak toe ek haar nou skoon maak net toe ek die vuil doek onder haar uit haal pee sy my bed sop nat en sy het gedink dit was baie lekker

julle ek sukkel bietjie in die aand met s as sy eers wakker geword het vir die 1ste keer dan slaap sy nie vir my lekker daarna nie sy kreun en steun heeltyd nou weet ek nie kry sy koud kry sy warm of hoe nie ek weet nie wat dit is nie en weet nie wat om te doen nie

Ek hoop christa voel beter vandag shame ek kry haar jammer ek het haar gister gesms om te hoor hoe dit gaan toe se sy, sy is so moeg sy geniet m nie op die stadium nie want sy is te moeg,ek dink dalk nes ek is haar melk nie voedend genoeg vir m nie of ons het te min melk om hulle vol te maak maar ek kan nie my kind straf om haar heel tyd net bietjie bietjie te gee nie so ek gee haar maar byvoeding dan weet ek sy is vol en kan lekker slaap want ek dink n kind wat te min voeding kry gaan na n rukkie siek raak en dit is ook nie die moeite werd nie, ja ek wil ook nie vir s van die borsmelk af haal nie maar dit help nie om hulle honger te laat lei nie dis hoekom ek haar vir n ruk op die bors sit en dan die bottle gee dan weet ek sy kry darem nog haar borsmelk in


helene bly s tel so mooi op ek wil samantha ook laat weeg maar ek kan nog nie by die apteek uit kom nie ek mag nog nie bestuur nie en anyway het ek nie n kar nie manlief ry mos met hom maar ek is naskurig om te sien wat sy weeg ek kan sien sy word lekker vet

lekker min dae oor vir julle carmen en petro geniet dit

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account