file Oktober mammies 2010

16 years 1 week ago #116721 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Nou is ek vrek lus vir Mc D's - thank you very much carmen ;)

Thanks 2kmom! Ek gaan more bietjie op die net daaroor lees - soos ek se ek ken dit glad nie!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116709 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

:P hehe Gerne, ok, dan sal ek maar die chakalaka los, nie 'n goeie afrodisiac nie :laugh:

Petro, ek is bly alles lyk goed! Ek dink ook Riley gaan dalk ook net 3 haal of net so oor die 3, sy het met my laaste besoek nie baie gegroei nie, maar mens moet kyk en sien!

Charlaine, jong, dis seker 'n goeie ding dat ek haar selnommer kry, ek het dit nie! :unsure: Ek sal moreoggend vra!

Julle die sweet tap my af! :(

Ok julle, ek is soooo lus vir McDonalds, so ek GAAN vanaand dit eet!! McFeast burger is net die beste!! :woohoo: En dan sal ek ook ietsie soets daarby moet vat!

Chat later weer!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116679 by Kinderelomelo
Ekke gou inchip hier, Gerne, Primrose olie is besonders goed vir hormone wat nie lekker is nie. Jy sal dit wel na die tyd kan gebruik.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116658 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Carmen jou ou snaaksie, dis nie die chillies nie maar die hormone wat ons laat karvoefel het :) chillies veroorsaak net n gatbrand! :)

Petro, so hoe laat word j gedoen? Bly alles gaan goed

Okay so ek is gestok - bepanthen gekry, omega 3 (is seker nou bietjie laat maar gaan maar nogsteeds gebruik en prose-oil. SO Anina, hoe nou? Gebruik ek bet een n dag of hoe?

Dit was R69 vir die 1000mg en da is 90 kapsules, dis nogal vrek baie, wetie waarvoor gaan ek dit gebruik na die tyd nie maar hul het nie minder gehad nie

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116651 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
bly als gaan nog goed petro

hoekom is almal nou so stil

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116639 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
Sjo julle ek het meer as n uur by dokter gewag.

Baba is moi gesond en alles lyk goed.hy le al baie laag. Hy weeg nou maar 2.77.dok se hy gaan so net onder die 3 kg wees dalkies 3. So ook maar n klein baba. Ek tel mos ook vir die laaste 4 weke niks gewig op nie. En my maag omtrek het niks verander nie.

Ek was sooo honger het 2 hotdogs verorber en n stuk fudge !!!

Nou is ek vaak en ons het nog miljoen goed om in dorp te doen

Praat later

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116595 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
hey charlaine bly jyt kom in loer. dankie ja nee haar pa is so mal oor haar en tog so trots dit laat me darem voel dat ek iets goed gedoen het en dit is om vor hom n baba te gee waarvoor hy so lief is

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account