file Oktober mammies 2010

16 years 6 days ago #117354 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi Carmen.

Ag te lekker man, jy gaan lekker kan popspeel met ou klein Riley, dis eintlik lekker as hulle bietjie kleiner is, dan is hulle meer 'baba' :)

Jis dis om die draai ne!!!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #117315 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Middag julle

Ek gaan nie probeer onthou wat almal gese het nie!

Maar drink nou julle milk stout en berry elixir!! :P

Ek is nou baie moeg!!! Was vanoggend by gyane, alles lyk nog 100%. Sy weeg nou amper 3 kg, 2.992 om presies te wees, dr skat sy sal net so oor die 3 wees, so sy is toe nou nie oppas om groot baba te wees nie! Koppie is onder, maar nog nie in posisie nie, so sy is nog nie oppad nie! Verder lyk alles goed, my keiser is geboek vir volgende Vrydag 13:00 en ek sien die gynae weer volgende Woe vir laaste check up.

So die keiser word op 39 weke gedoen.

Daarna was ek na Little Miracles toe en het my papiere gaan inhandig vir die UIF, so dis nou gedoen.

Was by my werk ook verby om die papiere te laat invul wat hulle moet.

Ok julle, sal later weer inloer!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #117310 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek weet dis 'n vreeslike vraag maar dis iets waaroor ek altyd wonder as mense van co-sleeping praat. Ek het seker 'n vieslike one track mind...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #117238 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
ek moes net vir julle n fototjie op sit sy het so lekker gele en doedoe op mama se skoot en dit het so oulik gelyk ek moes dit met julle deel dink julle nie mens kan hulle sommer net op eet nie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #117236 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
lol anina daai was nou n blatante vraag maar onthou mens raak nie noodwendig net in die bed preggies nie daar is die res van die huis wat ook gebruik kan word

ek stem saam ek weet ook nie of ek sal met my kind in die bed kan slaap nie dit moet nogals ongemaklik wees ek sal te bang wees ek rol om en gaan le bo op haar en dan sal ek darem maar terrible voel

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #117234 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Ag my moeder Elise, sy is pragtig!!! Nou soek ek myne ook!

Ek hoop Ralmarie en Helene was reg oor hierdie bedonnerdheid, hopelik beteken dit sussie is oppad!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #117227 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
kyk hoe lekker vet word ekke


Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account