file Oktober mammies 2010

16 years 1 week ago #116866 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
More almal

Ag jis ek vrek alweer van die hitte, sweet so tussen my boobies :) En dis lekker koel buite, hoekom is my kantoor so warm :(

Ons middag was baie lekker, vir henko gevat vir 'n haircut en bietjie rondgeloop.

Helene, ek is bly S tel so mooi gewig op en ek is baie bly die borsvoed gaan so goed, jy laat my bietjie meer moed kry :) Geniet hom en ons wag vir die foto

Ja Janine, gebruik daai middag slapies nou. Ag wat jy sal darem nog kan ook as sy daar is - dis nou as sy nie 'n wakker-akkertjie is nie :P Dis nou maar wat sleg is van normaal kraam, its a waiting game :) Een van die dae meisie, een van die dae :)

Oe Petro, 6 daggies is bitter min. Geniet die laaste alleen tyd en doen iets lekker saam manlief, julle is ampertjies nie meer net 2 nie!

Ralmarie, andre is te cute'ties!!! Hy lyk sommer so opdrukbaar!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago - 16 years 1 week ago #116801 by Lily
Replied by Lily on topic Re: Oktober mammies 2010
Dankie vir die foto Petro, ag Ralmarie hy's te pragtig! Ek hou van sy haartjies wat skoon 'n "halo" maak om sy kop! :laugh:

6 slapies is min Petro, tot die hoeveelste werk jy dan nog dame?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116797 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
hallo julle

hoop dit gaan goed met almal

ek het heel lekker geslaap - droom ook net die heeltyd snaakse goed van baba en lekker deurmekaar goed

die tydjies vir ons almal raak nou baie min - ek het nog 6 slapies oor

hoop julle het 'n wonderlike dag

P

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116796 by Lily
Replied by Lily on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina wrote:

Julle pta girls, ek is Vrydag af terwyl my man in Pta rally. Ek gaan bietjie my hare doen en dan wil ek naels en wax ook doen. Waar is 'n goeie salon (wat nie te duur is nie) in Pta Oos? My haarkapper is daar in Moreletta park waar die Beef en Lobster altyd was.


More julle almal!

Anina, die meisie by wie ek gister vir my pedi was, was vir my heel oulik en pryse lyk billik. Dis 'n klein salon by haar huis in Garsfontein (naby aan Moreletta), net so blok van die Garsfonteinweg en Hans Strijdom Rylaan kruising af. Kan nie onthou waar die Beef en Lobster was nie, maar ek verbeel my dit was daar naby.... Haar salon se naam is Bella Cera, gaan al die kontak details vir jou PM dan kan sy haar pryslys vir jou mail.

Helene, bly S tel so mooi gewig op en dat dit goed gaan met die borsvoeding! Daai slings/wraps lyk vir my ook baie oulik, kan dink mens wil hulle nie neersit nie. :)

Ai julle, ek begin nou erg verlang na hierdie dogtertjie lyfie van my, wag die heeltyd vir tekens van aksie, maar niks gebeur nie... Gebruik maar my kans vir lekker middagslapies terwyl ek kan. :)

Geniet jou laasste afspraak Carmen!

Sarah, you've been very quiet since the weekend, what's happening on your side??

Lekker daggie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116795 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
ralmarie se andre

[link=http://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116772 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
carmen, ek lag lekker vir jou droom. jong jou droom klink soos my eerste geboorte. eks net bly jy het my smile onthou en nie pyn gehad nie..... :lol:

ek het vandag vir Stefan gaan weeg. Hy het 300g opgetel die week!! so dit beteken sy 5minute voedings is oorgenoeg!! ek is baie dankbaar daaroor.

ek sien julle het alweer heeldag oor kos gepraat. ek hoop almal se luste is gestil!! Het julle nog sooibrand? die wonderlikste ding is dat dit oornag verdwyn na die geboorte!!

ek eet nou so lekker en die borsvoeding maak my rasend honger. dit gaan ook goed met die voedings, my borste is ni meer seer nie en ek geniet actually die borsvoeding. ek het vandag vir my een van daai slings/wraps gekry waarin ek vir baba kan dra. Ek wil hom heeldag teen my hou. ek sal more probeer om n foto te neem en op te sit.

ek groet eers weer. gesels weer more. ;)

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116771 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Almal was so stil vanaand.

Ek kry nie geslaap nie :( het seker vanmiddag te laat n slapie gevang.

Ag okay, lekker aand

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account