file Oktober mammies 2010

16 years 3 weeks ago #111643 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Sjoe, ek kon glad nie gister weer treugkom in Moomie nie!! :angry:

Dankie vir die foto van Andre!! Ek is so bly vir Ralmarie!! Ek maak 'n lysie van almal se gewig ens, Gerne, het Ralmarie gese wat is Andre se lengte?

Ja wat, ekke gaan maar die min slaap aanpak soos dit kom, miskien het ek een van daai miracle abbeis wat sommer dadelik deurslaap!! :laugh:

Hier is dan die opgedateerde lys, want Ralmarie het bietjie die sequence gebreek:

20/09 Elise – Samantha Keiser & Borsvoed
22/09 Christa - Maré Keiser & Borsvoed
29/09 Ralmarie - Andre Normaal & Borsvoed
05/10 Melody – Kayla Keiser & Borsvoed
06/10 Nelita – Keiser & Borsvoed
07/10 Helene - Stefan Keiser & Borsvoed
16/10 Sarah - Girl Natural & Breastfeeding
20/10 Petro - Xander Keiser & Borvoed
22/10 Carmen - Riley Keiser & Bottel
23/10 Annalize - Giovanni Normaal & Borsvoed
24/10 Lily - Ilse Normaal & Borsvoed
27/10 Gerne - Ruben Normaal/Epiduraal & Borsvoed
05/11 Anina - Claudia Normaal & Borsvoed

Ek het warggies nou my 3de Babyshower gehad!!! :woohoo:

Mense by my kantoor (ek werk mos op die oomblik by 'n klient se site), het ook wraggies vanoggend vir my babyshower gegee en ek het weer pakke en pakke geskeneke gekry! Ek is so dankbaar vir alles! Ek weet net nie wat mens met al die klere gaan maak nie. :blink:

Gerne, ek weet darem nie van daai Tissue salts nie, dis nogal confusing, Sister Lilian is all about Tissue salts en sy is dan die bekendse midwife in SA?? So sy sal seker nie die goed maak en aanbeveel as dit nie getoets is nie?

Helene, ek is bly jy is nou klaar gekook vir eers!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #111640 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne, dis interessant, maar dis tog net minerale, dis nie medisyne nie. So dis dieselfde as om 'n kalsium of magnesium aanvulling te neem. Wat ek daarvan hou is dat dit in klein hoeveelhede is, so mens neem nie maklik te veel van die mineraal in nie. Dit word tog ook deur soveel mense aanbeveel. Ek dink dit is veilig.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #111635 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina, net vir interesantheid, ek het laas week vir die dokter gese ek gebruik tissue salts toe se sy daai goed is nie getoets op swanger vrouens nie. dit het my bietjie verwar.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #111597 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
More almal!

Geluk Ralmarie!!!!!!!!! Ek hoop dit was 'n goeie bevalling.

Helene, net 5 daggies! :woohoo: Great, oor 5 daggies het ons nog 'n babatjie in die groepie! Dis nou te se as Sarah jou nie voorspring nie.

Gerne, jy's reg, ons gaan nou vinnig minder en stiller raak hier. Teen die tyd wat dit ons beurt is, chat Elise en Christa weer 'n hond uit 'n bos uit oor hul kiddies...

Petro, amper klaar, suig daai nr 9 tissue soute vir die swelling en lig die voete so veel as moontlik!

Lekker dag almal.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #111526 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re: Oktober mammies 2010
Seeing all the cute baby pictures is making me SO excited! I want mine now :laugh: :laugh: B) :laugh: Poor thing won't have all her bed linen though, coz my sewing machine just stopped working :(

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #111512 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Baie geluk Ralmarie. :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #111505 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Helene, yay vir die klaar gekook ne. nou moet jy rus rus rus.

Ek sal ook se, slaap as baba slaap, as jy dan nie kan nie, le net en lees 'n boek maar rus. moet nie worry oor skottelgoed en stofsuig nie, manlief kan kom help.

Shoe kan nie glo jy het net 5 daggies oor nie, dan hou jy jou pragtige seuntjie in jou arms! ! !

Petro, onthou daai kleinding van jou groei nou so vinnig, dis nie 'n probleem as jy nie optel nie, jy is eintlik lucky dink ek! Hy eet al jou kossies wat jy inkry op :) Hierdie is ook mos jou laaste wekie ne? wanneer gaan jy weer dokter toe?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account