file Oktober mammies 2010

16 years 3 weeks ago #111812 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi almal

Ek sal later die posts lees. Wil net gou se ek het nou 'n lekker slapie agter die rug en is by die huis. Alles gaan goed en Andre is baie soet.
Dankie ook vir al die boodskappies ek waardeer dit.
Chat weer later.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #111807 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Ralmarie, ek sien jou naam hierbo by die mense wat online is! Ek hoop dit gaan goed!! Ons brand om te hoor hoe oulik Andre is!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #111805 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hehe, Sarah, you are forgiven, it is sometimes difficult to keep up with all of this all the time ;)

Bepanthen...ek herken darem daai naam.., het 'n moerse groot buis gekry by my tannie op my babyshower! Maar ek sal dit dan dus net vir die boude gebruik ;)

Anina, dis nou 'n gelukkie oor die wekie minder van werk oor! :woohoo:

Gerne, enjoy die haarkapper gorl, sit en ontspan, ek love dit om daar te sit, en as hulle eers shampoo en die kpvel so masseer met conditioner dan wil ek somme slaap!! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #111799 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re: Oktober mammies 2010
gerne wrote:


Ek het maar Sarah en Annalize se naam afgehaal by die raai, lyk nie hulle will saam speel nie :blink: :silly: :)


Sorry :blush: I can't keep up with exactly what everyone is saying all the time and get confused as to who is who and due when!!!!!

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #111771 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Lyk my ek is lekker power met die raaiery! Nie juis baie talent daarvoor nie!

Carmen, daai sappies is lekker, en dit gee mens energie. Miskien moet ons dit sommer nou al begin drink... ek is pootuit!

Jitte julle, ek is nou lus vir die baba om te kom! Ek is niks meer lus vir werk nie!! Wens dit was al tyd! Ek gaan verseker die evening primrose oil probeer van 36 weke af en hoop dit werk. Gerne, het jy dit al begin try?

Ek is more 35 weke. Dan tel ek die laaste 5 weke af!!!!! Ek het ook uitgevind dat ons weer 'n half term het die termyn, so ek is van 20 Okt af weer vir 'n "lang naweek" van die woensdag tot die vlg dinsdag af!!! Lekker so my 4 weke wat ek more oor het by die werk is eintlik net 3 weke!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #111767 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina, ek moet onthou van die Bepanthen, myne is op. flip, maar toemaar, hopelik sal jy dit weer iewers noem dan sal ek onthou :)

julle ek groet eers, gaan gou paar honderd uur sit en my re-growth probeer uitsort :) Sal daar sit en lees wat gesels julle.

toedels./

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #111766 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne, die Bepanthen het regtig die ding gedoen, dit het die vermoee om die nippels gesond te maak binne 8 ure. As jy dus een voeding voed, dan een uitmelk, dan weer een voed en so aangaan vir die eerste ruk kan mens dit dalk makliker oorleef. Ek dink dis dalk ook so erg aan die begin want meeste babas drink meer as elke 4 ure.

En mens hoef nie vir baba vir ure aaneen te voed nie, ek het vir Stefan 10 min aan 'n kant gehad en hy het vinnig geleer hy beter suig anders is die tietie weg. My sus het selfs gese 10 min is te veel aan die begin, hulle magies is op dag een maar so groot soos 'n albaster! Mens kan met 5 min aan 'n kant regkom. Of dalk 10 min en dan voed jy net een bors elke 2 ure?

Ons moet mekaar maar ondersteun, dis erg as mens regtig wil borsvoed en dan sukkel.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account