file Oktober mammies 2010

16 years 3 weeks ago #111888 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
En nou sit ek onder die rooi lig en bak, asof ek nie kla warm genoeg kry nie

Carmen - vir my voel dit nou weer so - nou EERS 36 weke LOL :) almal se vir my - jy is op jou Laaste ne, dan se ek maar net mmmmm, en bid hulle vra nie hoe ver ek is nie want as hulle hoor dis nog 4 weke is hulle baie geskok :)

Ek sukkel net nou hoor, kan nie my bene kruis nie, my gat raak lam seer en dood en my rug kry seer. So dis maar n konstante rondgeskuif om my sit te kry.

Ek dink ek dra n reus! Ruben is n reus. Hoekom dra ek so groot teen al die ander vrouens??? Dissie fair nie ;)

Btw Carmen - jou 3 weke klin BAJA beter as my 4 :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #111886 by Grenaat

16 years 3 weeks ago #111859 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne, thanks, ek sal daai buis dab bewaar soos goud! Sien, ek sou dit sommer net gebruik het in hompe as jy my nie gese het nie :laugh:

Ek gaat hom dan bere vir special occasions ;) , en die Fissan en Bennets boudroom uithaal! :)

Grne, jis kan jy glo ons al 36 weke? More oor 3 weke is Riley hier, ek kan nie wag nie B)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #111852 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Ralmarie, eks so bly jy is by die huis en dat alles goed gaan! Geniet hom ne, jy moet j birth story vir ons tik as j n kansie kry!

Ja ne, normaal mammas gaan mos lekker vinnig huis toe!

Carmen, daai Bepanthen is soos goud hoor, dit word bewaar! Gebruik dit net as R erg brandboudjies het en dan smeer jy dit mooi in die brandplek in en los die boude oop. Dis nie vir elke dag se gebruik nie. Henko se buis het 20.nde gehou :) hy is nou kla!

Ek dink nie mens hoef dit af te was nie elise

Anina ek gaan nou nou dischem toe om die oils en teas te gaan kry, en bepanthen ;)
Ek dink nie ek gaan eerder nou die prose oil gebruik nie, ek werk nog 3 weke en wil nie graag he iets moet by die werk gebeur nie! Ek sal dit eers op 38 weke begin gebruik. Ek is vandag 36! Jis man, lekker vir jou alweer af tyd :) jy is darem lucky

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #111833 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
dit is wat lekker is van normale geboorte carmen jy gaan baie vinnig huis toe bly nie soos ons dae in die blerrie hospitaal nie.

Julle ek moet uit hou met die borsvoeding ek gee nie om hoe seer dit is nie dit is tog baie lekker vir my ook want jy weet jy doen wat goed is vir jou baba en dit laat mens darem bietjie goed voel. Ek het baie gesukkel in die begin en was baie naby aan op gee maar darem het ek n wonderlike man wat my bystaan en aan moedig so ek weet ek sal hier deur kom

Anina daai salf moet mens seker af vee voor baba kan drink ek weet met die nipple cream is dit nie nodig nie?

Ralmarie bly als gaan goed met jou en andre ek sien ons het darem so ver almal baie soet babas gekry ook seker maar net in die begin

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #111818 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Welkom Ralmarie! Bly om te hoor alles is 100% en dat Andre soet is! Sjoe, so jy is al terug by die huis??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #111813 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re: Oktober mammies 2010
CAbraham wrote:

Hehe, Sarah, you are forgiven, it is sometimes difficult to keep up with all of this all the time ;)

I must say my reading and understanding of Afrikaans is usually pretty good but sometimes my brain just does not function properly

B) :lol: :silly:

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account