file Oktober mammies 2010

16 years 3 weeks ago #111358 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re: Oktober mammies 2010
CAbraham wrote:

Ralmarie is in kraam!! :woohoo: :woohoo:



All the best!!!

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #111357 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Yay Sarah! Now you don't have to stress about guests.

Ralmarie, mag alles goed gaan daar en klein mnr naamloos perfek gebore word!!! Ons bid vir jou!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #111356 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Ralmarie is in kraam!! :woohoo: :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #111342 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re: Oktober mammies 2010
Yay - friends NOT visiting this weekend! Means I can strip the bed, wash the linen and make the room all ready for baby (she must get the hint and arrive now!!!)

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #111340 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re: Oktober mammies 2010
Ralmarie wrote:

Ek het van 3 uur af elke 10 muniute kontraksies gekry en geglo dis die ware Jacob. Het 6 uur gaan bad en hare was en toe nog 2 gekry en nous dit weg. :ohmy:
Sal maar sien wat gebeur deur die dag, maar ek hou nie van hierdie vals alarms nie hoor.


I've been having those days too, when even a showers make the contractions stronger. But then a few hours pass and nothing.

Ralmarie wrote:

Hi Girls

Ok dink aan my, ek het nou bloed wat uitkom so ek moet ingaan dr toe. En my gynie is met verlof so ek moet na ander een toe gaan. Hul het darem gese ek kan dadelik inkom. Is nou ook self nie seker wat aan gaan nie.
Toedels tot later, ek sal sms as iets gebeur.


Please keep us updated!!!!!

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #111335 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne, als is gereed vir Kayla se koms. Ek het net nog nie die kot opgemaak, maar als is gewas en gereed, ek wil niks te vroeg doen, want dan voel dit vir my dit gaan net stof kollekteer. Dink ek sal dit doen wanneer ek haar huis toe bring. O en ek moet nog n breastmilk expresser kry - sal dit seker die naweek moet doen.

Ek stem, ek verkies klein honde...ons het 3 honde...een baie groot (Ridgeback - amper n perd) een medium (Airdale terrier - bal mal) en een klein (jaloerse Jack Russel). Die kleintjie, jack russel of nie, is die soetste...die grootes maak my lam, dis asof hulle nie besef hoe groot hulle is nie....en dan gaan ek hulle nog moet voorstel aan Kayla wat so klein gaan wees....sug. Dis seker maar n hele ander storie, en om als te kroon slaap die mos almal in die huis en sommer in ons slaap kamer ook en laat ons nie vergeet van die kat nie, maar ek is n kat mens so die is natuurlik my gunsteling.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #111334 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne, ja dis sulke jel kapsules. Jy kan dit drink ook maar dis blykbaar meer effektief as jy dit onder insit. Volgens wat ek al gehoor het veroorsaak dit kontraksies so moenie skrik as jy BH kry so 'n halfuur na die tyd nie.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account