file Oktober mammies 2010

16 years 3 weeks ago #111301 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Ralmarie, dit klink opwindend!!!! Hou ons op hoogte!!!! Ek dink ons groepie se eerste normaal baba is oppad! Stap daai baba uit suster...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #111300 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Dankie Anina, maar nee, die rekmerke op my maag is 'n goeie bewys van dat ek 36 weke swanger is. :( Maar ek het nou vrede met dit gemaak, sal later daroor worry! :)

Melody en Nelita, sterkte vir die laaste 6 daggies, dis amper amper!!! :woohoo:

Dit wil my voorkom baie gynaes doen deesdae op 39 weke keisers en nie altyd op 38 weke nie, myne het ook verkies om dit op 39 weke te doen?

My freakin honde het alweer besluit hulle wil eet 4 uur die oggend, so ek het weer wakker gele vanaf 4 uur! :blink:

Anina, ek love Miniature pinchers, my pa se pel het altyd een gehad wat Ninja genoem was, ek meen kan jy net imagine??? Ek hou actually baie Doberman Pinchers overall, ons het altyd by mense gehuur lank terug, in 'n Garden Cottage en hulle het 'n groot Doberman Pincher gehad, Smilla, sy was die mees gehoorsaamste, pragtigste, statigste hond gewees!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #111297 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
More almal

Carmen ek trek my woorde van gisteraand terug.
Ek het van 3 uur af elke 10 muniute kontraksies gekry en geglo dis die ware Jacob. Het 6 uur gaan bad en hare was en toe nog 2 gekry en nous dit weg. :ohmy:
Sal maar sien wat gebeur deur die dag, maar ek hou nie van hierdie vals alarms nie hoor.
Moet se ek het my vrek gepie-pie deur die nag. Ek staan so 1 of maksimum 2 keer in die aand op en ek is seker ek het 20 keer opgestaan gisteraand. Pie-pie nog steeds baie, weet net nie waar kom alles vandaan nie. :blush:

Ek stem ook worsies en Jack Russels is baie beskermend en geniepsig as hul nie saammet kleintjies groot word nie. Ons sin byvoorbeeld is mal oor kinders, maar hier is net kinders en dis al hoe hul aandag kry. Maar ek moet se by ander mense keer ek altyd my kinders weg omdat ek weet hul moontlik kan byt.
Anina, Ja en mens het mos maar jou voorkeur as dit by honde kom. :)

Lekker dag en ek sms as iets dalk gebeur.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #111294 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Dankie vir die lysie Carmen! Ek het my due date verander na 5 Nov toe, dis wat die 12 weke scan en alles na dit gese het. Maar dit maak nie regtig 'n verskil nie, ek kraam normaal so dis mos maar enige tyd!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #111289 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Genugtig Carmen, jy lyk 6 maande swanger, nie 36 weke nie!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #111288 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle

Ok, het die lysie weer update, laat weet as ek iets verkeerd het:

20/09 Elise – Geheim Keiser & Borsvoed
22/09 Christa - Maré Keiser & Borsvoed
06/10 Melody – Kayla Keiser & Borsvoed
06/10 Nelita – Keiser & Borsvoed
07/10 Helene - Stefan Keiser & Borsvoed
07/10 Ralmarie - Drikus Normaal & Borsvoed
16/10 Sarah - Girl Natural & Breastfeeding
20/10 Petro - Xander Keiser & Borvoed
22/10 Carmen - Riley Keiser & Bottel
23/10 Annalize - Giovanni Normaal & Borsvoed
24/10 Lily - Ilse Normaal & Borsvoed
27/10 Gerne - Ruben Normaal/Epiduraal & Borsvoed
07/11 Anina - Claudia Normaal & Borsvoed

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #111287 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Carmen


3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

This message has an attachment file.
Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account