file Oktober mammies 2010

16 years 3 weeks ago #110882 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
vir jou gestuur, hoop maar julle kry ietsie

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #110875 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne, nee nog nie so ver nie.
My e-mail is maklik: ralmarie@absamail.co.za

Dit sal gaaf wees die lysie, dalk vind ons net die regte naam.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #110873 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina, dis 'n goeie een. Wens ek kon daai tape sien.

Ja nee kyk, ek het met Ludwig nog ook op 8 maande vuur geslaan op die plaas, maar ek dink ek word oud. LOL. Sien nie meer kans vir sulke sports nie.

Maar ek dink daai oor die muur klim vat die koek. :woohoo: :woohoo: :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #110868 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Ralmarie, kon julle al op 'n naam besluit? stuur vir my jou email adres dan stuur ek vir jou 'n lysie wat ek het!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #110864 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Ralmarie, ek het oor die muur geklim om in ons huis te kom toe ek 8 maande swanger was met Stefan. My remote vir die garage deur het nie gewerk nie en die hek sleutel was aan Johan se sleutels. Ek was baie moeg en moes 'n uur later iewers anders wees, toe besluit ek ek gaan oor die hek klim sodat ek vir 'n halfuur op die bed kan le voor ek weer moes ry.
Die hek en muur het spikes bo op, so dit was nie te maklik nie, maar gelukkig is ek mos 'n rock-climber. Net toe ek bo kom, kyk ek op en reg in die nuwe sekuriteits kamera vas wat daai week deur ons area bestuur geinstalleer is.
Ek kan net dink wat die ou gedink het wat daai tapes kyk! Maar ons het nooit iets daarvan gehoor nie, so hy het seker nie die swanger tannie as 'n ernstige bedryging gesien nie...
Toe ek eers binne was, kon ek darem die spaar sleutel kry sodat ek deur die hek kon uitgaan...

Maar ek sal dit nie aanbeveel nie! Net nou besluit boeta hy like die uitsig van daar bo in die boom af.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #110841 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
More almal

Wel ek moet se die stap het nie dadelik 'n effek gehad nie, want ek loop nog al die pad. Net my rug is bietjie seer, maar dit voel meer soos 'n spier wat ek getrek het. :unsure:

So ek dink boeta wil maar net bietjie langer in mamma se magie bly. Seker gehoor die wind gaan vreeslik waai en wou nie koud kry nie.

Ek is bly dit gaan nog goed met almal. :laugh:

Lyk my as die babas eers daar is, is daar nie tyd vir chat nie. Elise en Christa geniet hul eerste bondeltjies te veel om hier te kom inloer. Maar ek gun hul dit. ;)

Anina hier is nie trappe naby nie, dink jy ek moet probeer boom klim? LOL. En dan val ek uit en dan kan boeta ook sommer uitval en alles is gou verby. Ai ek sien al die prentjie van die swanger vrou wat boom probeer klim. :huh:

Nou ja nou was ek maar die vloere en probeer myself besig hou om nie te dink aan baba wat moet kom nie, dalk is ek te angstig.

Lekker dag vir almal, tot later.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #110816 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Nou waar is almal nou?

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account