file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #100351 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
ja nee sjoe hulle het my omtrent gepush tot ek ingegee het en apteek toe gery het
Jy beter my laat weet ek het nie nodig om jou te pm nie almal hier het mekaar se nr so dit is nie n prob nie myne is 0832736738

Ek het nie juis energie vanoggend nie so ek sit en doen nie veel nie ek moet eintlik die huis net gou aan die kant maak dan is dit gedoen maar ek het nie die krag om te begin nie

Jap ek wil baie graag borsvoed

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100344 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re: Oktober mammies 2010
Ja ek onthou happy haha..daai klomp including ek kani wag dat iemand moet toets nie..
As af vrydag nog missing is sal ek saterdag oggend 1ste ding toets. Pm vir my jou sel nommer asb sodat ek jou kan laatweet as daar iets is.

Dit klink darem asof jy bietjie rustiger is vanoggend ek is baie bly. Jy moet al jou energie opbou vir babatjie.

Wil jy borsvoed?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100319 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
Jipeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeee charlaine ek hou duimvas vir jou dat daai spermpie deur is en ek dink jy kan maar toets ek meen n hele week is darm vir jou iets ek was nog nie eens laat met myne nie toe druk die klomp my om te toets ek dink as jy mooi dink sal jy dit onthou sjoe hulle het my kla gemaak en ja toe was ek positief ek dink dit was 10dae na ovulasie en toe was my toets positief. Ja ek dink nie die krampe is te ernstig nie maar manlief raak maar gou bekommerd

Waar is almal vanoggend?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100313 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re: Oktober mammies 2010
Happy party vrouens weet nie eers hulle kry braxtons nie want hulle voel niks, maar ander vrouens kry braxtons weer erg en dit is dan baie seer. Ek het dit glad nie gekry met my swangerskap nie so dit hang af van vrou tot vrou.

Maar ek dink die klomp is reg, jy kry definitief braxtons en dis dood normaal.

Sterkte

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100310 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi Almal

Julle almal se boepies lyk te cute.

Happy - AF is vandag 'n hele week laat...Ek het nog nie getoets nie, ons het nie eintlik hierdie maand gettc nie, maar het ook niks gebruik nie so weet nie of daai spermpie dalk deur is nie lol.. Ek sal maar wag tot vrydag en as AF nog missing is dan 'ntoetsie doen.

Ek leer julle almal maar nog ken so sal later aan begin personals doen.

Hoop julle almal het 'n wonderlike lente dag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100246 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
Maar gewoontlik se hulle braxtons is nie seer nie of het ek dit nou mis want myne kan nogals seer raak en dit is nog seerder as ek op my sy le maar na n paar min gaan dit weg dan kom dit terug en weer oor en oor tot waar dit darm weg gaan so dit pla my nie te erg nie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100230 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle, is dit nie net 'n heerlike dag vandag nie? Sowaar lente!!

Gerne, jy is lekker opgewek! Ek is soooo opgewonde oor die lente en ons het sulke lekker weer deesdae, dit voel skoon asof die winter reeds sy laaste asem uitgeblaas het.

Elise, dit klink soos tipiese Braxton Hicks kontraksies wat jy kry. Moenie te veel daaroor stres nie, dis net jou liggaam wat begin oefen vir geboorte. Ek het dit met Stefan van 20 weke af gekry en nou kry ek dit ook al baie gereeld. Dit was een aand die vakansie so gereeld dat ek my man opgekommandeer het om die na te slaan waar die naaste hospitaal is. Toe ek agterkom die naaste een is 'n staats hospitaal en 100 km ver, het ek gou gaan bad om te kyk of dit nie wil ophou nie. En gelukkig het dit toe...

Julle moet 'n heerlike dag he! Geniet die lente!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account