file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #100207 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
More mammies

Gerne jy maak ons almal sommer lus vir die lengte

En jipeeeeeeeeeeeeeeeeeeee ek is 19 dae dan is ek klaar kan dit nie glo nie dit is net om die draai

Oe julle ek kan nie wag vir more se afspraak nie ek wil sien hoeveel te die klein klits nou per week op dan kan ons dalk n beter idee he van geboorte gewig maar dit voel vir my of hy baie weeg al weet ek hy doen nie voel dit soos n swaar gewig wat hier in my pens hang

Ek het gister aand al weer pyne gehad en my maag trek so styf dit lyk of hy in n bal vorm trek as jy jou hand op my maag sit kan jy voel hoe dit styf trek en shame manlief skrik elke keer so groot hy weet nie wat om te doen nie gelukkig is ons altwee se tassies gepak en staan reg vir vat en go

ek het darm nie te veel op my vandag nie gaan net gou huis aan die kant maak dan kan ek dit rustig vat behalwe as die skoon maak weer inskop en dan more wil ek gou weer was goed doen voor ons gynae toe gaan dan hoef ek dit nie die naweek te doen nie manlief is darm weer af so ons het n lekker naweek saam

wel lekker daggie vir julle

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100179 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
DIS LENTEDAG! YAY YAY JIPPIEKAYAY. GIVE ME A WHOOP WHOOP, whoop whoop. GIVE ME A OLE, ole.

Dis heerlike lente, die winter's verby;
weer nooi berg' en klowe vir jou en vir my.
Hol-la-dri-o-ha, hol-la-dri-o.
Hol-la-dri-o-ha, hol-la-dri-o!


Daar's vis-sies in die wa-ter, kyk hoe swem hul rond;
daar's voel-tjies in die lug en daar's diere op die grond;
daar's blomme in die vel-de, daar's rie-te i die vlei.
Wie sou dit al's gemaak het? Die Here, ja, dis Hy!


Winter is verby, pak weg julle toe skoene en bruin klere en ruk uit julle shorts, kort toppies en bright colors!!!

Lekker daggie almal

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100145 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hier is my maag, dit lyk glad nie so groot soos wat dit voel nie!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100129 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle!

Sarah, you do look great! Good luck with baby sitting so low and the nesting kicking in. I'm also cleaning but not because i have energy or I want to, just because its school holiday now (private school) and I only have this week before its back to work, so I have to do it now...

Gerne, jou magie lyk ook oulik, myne is omtrent dieselfde as joune. Maar myne is die keer defnitief groter as laas die tyd, seker maar omdat ek skaars nie swanger was nie, toe is ek weer...

My arme lyf het net 7 maande van deurmekaar borsvoed siklusse gehad toe is dit weer sulke tyd. Maar ek voel nou groot en seer hier by my diafragma, dis asof die spiere en die vel die heeltyd rek daar waar my ribbes ophou en my maag begin, dis vrek ongemaklik!

Ek is nou al deur 2 kursusse antibiotika en nogsteeds siek! Ek raak nou regtig moeg daarvoor! Ek het besluit ek gaan nie nou terug dokter toe vir net nog antibiotika nie, ek doen nou maar eerder die homopatiese ding en hoop dit kom reg. Ek het in die laaste 20 jaar net 2 keer (voor die keer) antibiotika nodig gehad en dit was terwyl ek swanger was met Stefan. Dis mos sommer nonsens of hoe?

Lekker aand vir almal!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100117 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Sarah, WOW you look great!! :P

I had been kleening but now it seems my energy levels are low again. So I am waiting for my next nesting, think then it will be the real thing.

And yes, although baby will be fine if she comes now, it would be good to finish this term at school like you said.

Christa, sterkte met die opleiding. Dis nie lekker om iemand jou werk te moet leer nie. Ons sal jou maar more weer herinner aan jou afspraak Donderdag. LOL. :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago - 16 years 1 month ago #100116 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re: Oktober mammies 2010
This is me last week at just on 33 weeks...

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100115 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re: Oktober mammies 2010
Anybody nesting?? I had this urge to clean out my cupboards this weekend. So I was re-organising the grocery cupboard and sorting out baby stuff and sorting the study...

Every now and again I have this weird feeling baby is coming earlier than expected, but have told her to stay put for at least 4 more weeks, need to finish this school term!!

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account