file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #99944 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne, baie nice foto.
Ek hou van jou naeltjie wat uit is. :P
Dink nie myne gaan uitpop die keer nie. :(
Nie met die dat boeta al bietjie laer is nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago - 16 years 1 month ago #99934 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Shoe my dag is dol!
En ek is bietjie hormonal, wil net tjank as ek aan iets mooi dink of aan my ou seuntjie by die huis :)

hier is 'n pens foto!

File Attachment:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99923 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re: Oktober mammies 2010
HEY HAPPY

Jy moet kalm bly. Jy moenie nou begin met jou nesting period nie. Ek het 3dae voor my dogtertjie se geboorte so begin skoonmaak en goed en toe voila

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99918 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Elise, dis al die stasoft wat bygekom het. LOL.

Nee jong dit werk mos so, as jy alles wil reg he en ingepas dan pas dit net nie in nie.

Sterkte hoop jy vind 'n oplossing.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99913 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
julle ek wil als reg kry dit is asof iets in my net aan en aan en aan wil gaan maar ek is nou raad op ek kry nie die goed in gepas nie hoekom het dit voorheen gepas maar nie nou nie?

Charlaine bly jy het kom inloer hier

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99909 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek stem Anina, jy is great en doen baie moeite!

ken ongelukkig ook nie spa's aan julle kant nie :( My sussie en stiefma is juis vandag by 'n spa, want dis my sussie se bday! Ekke is lekker jaloers! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99905 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina jy klink na 'n wonderlike skoonsus om te he.

Jy doen soveel moeite en voel nog skuldig ook.

Ongelukkig ken ek nie die rand nie en ek is ook nie die spa tipe nie.

En dan koop jy nog nuwe gordyne, wel dis altyd lekker as mens 'n verskoning daarvoor het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account