file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #100104 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hallo julle kekkelbekkies! Mensig ek is een dag nie hier nie, dan skryf julle DRIE bladsye vol! :ohmy: Ek het probeer opvang maar dis te veel leesstof! :huh:

Gerne, Carmen en Petro, julle magies is pragtig! Carmen jy kla te gou, daai pensie gaan nog goed uitsit! Ek sal iewers myne afneem en post! Dis nou HUGE! En super ongemaklik! :blink:

Ek is besig om die nuwe temp vir my werk op te lei! Dis SOOOOOO uitputtend! Sy is darem oulik en redelik skerp, so ek dink sy sal kan cope. Ek is net nie 'n goeie "onderwyser" nie, mens word mos maar een gebore. ;)

Julle my energie is besig om absoluut die gees te gee! Ek is elke dag stokflou! Voel of ek 70jaar oud is! :blush:

Sarah simpathy with the painful pelvis! I know exactly what you mean! It's like someone giving you an electrical shock on the pelvic bone! It REALLY hurts! :dry:

Lekker aand vir julle almal! Soet drome! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100089 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re: Oktober mammies 2010
Some of you have tiny tummies still! I feel huge this week. Baby is folded in half, head and feet down in my pelvis area and she does this little 'thing' where I feel her push with her feet, feel her bottom bump up by my ribs then pushes her head into my pelvis and it HURTS!!! And now I need to buy bigger size panties coz mins are now too tight coz she's very low :D

Got a gynae app on Friday, dying to see how big she is now :D

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100062 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
cute magie gerne ek kan myne nie so afneem nie sjoe ek het hopeloos te veel rek merke

Charlaine het jy al n toetsie gedoen? ek sien n bfp hier aan kom jipeeeeeeeeeeeeeeeeeee vir jou maar dankie tog ek is amper kla ek raak nou ongemaklik en wil dit net rustig vat maar nou het ek die skoon maak rooi miere in my broek en ek is al so poot uit maar ek gaan nog steeds aan

Wel dit is my bad tyd hoop julle het almal n wonderlike aand en slaap soos n droom(nie slegte drome nie gerne)

Chat more weer tata

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100046 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re: Oktober mammies 2010
AF is 6dae laat en ek is die laaste 3/4 dae permanent naar en het erg sooibrand. Het nie 'n idee waar dit vandaan kom nie :angry:

Ek sien julle almal is omtrent in laaste stretch. Baie sterkte vir almal van julle.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100041 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne jou boepie is glad nie so groot nie, baie oulik. Sien jy is more 32 weke jy kan seker nie meer wag nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100013 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
LOL jy is snaaks carmen. ag dankie, mens voel altyd so groot en opgeblaas!

Ek moet se ek dra die keer baie anders, nogsteeds bietjie groot voor maar nie SO groot soos henko nie, maar dis nog 'vroeg' sal maar sien hoe lyk ek op die einde!

Ralmarie, ek kan my naeltjie nou mooi skoon maak in die binne kant wat nou buite sit :blink:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99973 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Aaah Gerne, jou maag is oulik, dit lyk soos 'n waatlemoentjie! :P

Jy lyk asof jy net iets groots ingesluk het, die res van jou is glad nie so groot as wat jy dink nie :) Inteendeel...

Nounet my fav toebie geeet: toasted ham, cheese & egg! :woohoo:

Sjoe, maar ons het darem baie lanklaas van Annalize gehoor??? :( :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account